AFGRI
BEAN
02 Des
-
9382
17,00
CORN
02 Des
-
4577
32,00
SOYA
02 Des
-
10700
100,00
SUNS
02 Des
-
10822
-64,00
WEAT
02 Des
-
6836,6
-40,40
WMAZ
02 Des
-
5085,2
-41,80
YMAZ
02 Des
-
4946
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

AgriSAMoz amptelik gestig

AgriSAMoz, ’n sustermaatskappy van Agri SA, is amptelik in Pretoria gestig om as ’n organisasie vir boere in Mozambiek te dien.

AgriSAMoz, ’n assosiaat van Agri SA, is amptelik in Pretoria gestig om as ’n steunorganisasie vir boere in Mosambiek te dien. Sowat 70 afgevaardigdes en boere het Donderdag (26 Mei) die stigtingsvergadering by Agri SA se hoofkantoor bygewoon.


Dr. Theo de Jager, voorsitter van Agri SA se Afrika-komitee, het die organisasie amptelik bekend gestel nadat die grondwet wat daarvoor saamgestel is, deur die vergadering goedgekeur is.


Mnr. Piet Potgieter is as die voorsitter van AgriSAMoz verkies en mnr. Renier van Rooyen is die ondervoorsitter. Mnr. Dirk Hanekom is die hoof uitvoerende beampte van die organisasie.


Nog 100 boere

De Jager sê hoewel daar reeds sowat 800 boere is wat hul bedrywighede na Mosambiek uitgebrei het of hulself daar gaan vestig het, het nog 100 boere aangedui dat hulle met die samewerking van die organisasie ook daarheen wil uitbrei.


Die Mosambiekse regering het reeds die eerste klomp grond van sowat 80 000 ha aan die organisasie beskikbaar gestel en dit sal onder dié boere verdeel word.


Volgens De Jager begin plaaslike boere meer na Afrika uitbrei, veral as hulle weens die grondhervormingsproses hul grond in Suid-Afrika verloor het.


“Daar is nie baie bewerkbare grond in Suid-Afrika oor nie, maar beleggingsmoontlikhede en uitbreidings na die res van Afrika word tans vinnig beskikbaar. En die ontwikkeling van die mynsektor in Afrikalande strek tot ons voordeel, want waar hulle gaan, bou hulle paaie en infrastruktuur en hulle skep werkgeleenthede wat veroorsaak dat meer mense kos en landbouprodukte nodig het”.


Handel

Intussen sê mnr. Johan Pienaar, ’n senior ekonoom by Agri SA, dat ’n handelsooreenkoms reeds met Mosambiek onderteken is. Die ooreenkoms is gebaseer op dit wat AgriKongo met die regering in die Republiek van die Kongo (Brazzaville) aangegaan het, maar dit verskil daarvan, aangesien die Kongo nie ’n lidland van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap (Saog) is nie.


Wat vrye handel aanbetref, sê Pienaar ’n ooreenkoms behoort teen 2014 tussen die Saog-lidlande afgehandel te wees, wat ook handel tussen die twee betrokke lande kan vergemaklik.


De Jager sê boere fokus baie op bedrywe en gewasse wat plaaslik in die “vrieskas gesit is” weens die grondhervormingsproses, soos makadamia- en pekanneute, avokado’s, piesangs, tee en koffie. Veeboerdery word ook ál gewilder, veral omdat veediefstal in Mosambiek baie minder voorkom as wat in Suid-Afrika die geval is.


26 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.58
-0.4%
Rand - Euro
18.49
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.97
-0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,800.63
-0.1%
Silwer
22.74
-0.1%
Palladium
1,920.00
-1.3%
Platinum
1,040.50
-0.4%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,234
-0.9%
Alle aandele
74,331
-0.9%
Hulpbronne 10
74,399
-2.1%
Industriële 25
91,782
-0.4%
Finansiële 15
15,231
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot