AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Agting van di

Die opheffing van die verbod op die uitvoer dierlike produkte beteken nie dat dié embrio's onmiddellik uitgevoer sal kan word nie. Só sê mnr. Henry Londt, voorsitter van die Federasie vir Kleinveetelersgenootskappe.

&quotOfskoon die wêreldvereniging vir dieregesondheid (OIE) se opheffing van die verbod wonderlike nuus is, sal eers gewag moet word om te sien of invoerlande soos Kanada, Australië en Nieu-Seeland hul protokolle gaan hervat. Ons is vol vertroue dat dit wél die geval sal wees, maar dit sal afhang hoe gesog Suid-Afrikaanse genetiese materiaal nog in die buiteland geag word," het hy bygevoeg.

Dit is veral die SA Boerbok-, Damara-, Dorper-, Dohne- en SA Vleismerino-ras wat die afgelope 18 maande benadeel is. Waardevolle kontrakte het in die proses verlore gegaan.

Mnr. Gary Moorcroft, eienaar van die Port Elizabeth-slagplaas, sê die opheffing van die verbod is uitstekende nuus vir boere en minder goeie nuus vir die verbruikers. "Veral agterkwarte van beeste wat nou weer uitgevoer kan word, kan die binnelandse prys laat styg." Hy meen die Midde-Oosterse markte hou groot belofte vir plaaslike vleisuitvoer, insluitende skaapvleis, in.

Ook mnr. Zorb Caryer, besturende direkteur van Camdeboo op Graaff-Reinet, sê dit opheffing kon nie op 'n meer geleë tyd gekom het. Camdeboo voer hoofsaaklik wild en volstruisvleis uit.

"Die onlangse versterking van die rand en die feit dat die Europese markte met allerlei eksotiese vleissoorte toegegooi is, het groot druk op die wilduitvoermark uit Suid-Afrika geplaas."

Me. Thoko Didiza, Minister van Landbou, het in reaksie op die aankondiging gesê dat Suid-Afrika sy beheer oor in- en uitvoer verder moet verskerp om aan die toenemende eise van die land se klante te voldoen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot