AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Aksie nodig vir plaasveiligheid - Agri SA

Debatte in die Parlement oor plaasveiligheid is welkom, mits dit bydra tot die oplossing van plaasgeweld, sê Agri SA.

Landelike veiligheid en plaasaanvalle was vandeesweek onder debat in die Parlement en Agri SA verwelkom die aandag wat die kwessie ontvang, maar voeg by dat dat dit slegs van nut is as dit konstruktief tot plaasveiligheid bydra.

“Die gesprekke het weereens die fokus geplaas op die kwesbaarheid van die landbougemeenskap en die mate van geweld waaraan hulle blootgestel word. Agri SA verwerp egter met minagting sekere parlementariërs se uitsprake, soos in die media gerapporteer, dat boere lewendig begrawe moet word. Hierdie uitsprake dra geensins by tot nasiebou, maar lei tot polarisasie van gemeenskappe”, sê mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van Agri SA se landelike veiligheidskomitee.

Dit is nou belangrik dat die Parlement aandag skenk aan die skepping van ’n klimaat van verdraagsaamheid en “die skep van ’n begrip by die breër publiek dat almal wat by die primêre landbou betrokke is, as ’n bate vir die land beskou moet word. Deur die boerderygemeenskap te beskerm, sal stabiele voedselvoorsiening aan die bevolking verseker word, wat verder noodsaaklik is vir stabiliteit in die land”.

Voldoende hulpbronne by plattelandse polisietasies sal hulle ook in staat stel om die reservistestelsel en landelike beveiligingstrategie suksesvol uit te rol, sê Agri SA. “Hierdie strategieë is omvangryk en kan ’n daadwerklike bydrae maak om die boerderygemeenskap se bestaande beveiligingsmaatreëls te komplimenteer en landelike gebiede veiliger te maak. Dit is verder belangrik dat die polisie op stasievlak die goed ontwikkelde beleid en prosedure effektief implementeer, waardeur sigbare polisiëring verhoog en die landelike gebied gestabiliseer kan word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
-0.8%
Palladium
1,415.66
-0.5%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot