AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4805
-13,00
SOYA
07 Okt
-
8800
40,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7207
-3,00
WMAZ
07 Okt
-
5058
-2,00
YMAZ
07 Okt
-
4945
-3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aktekantoor bly in Vryburg

Die akterkantoor in Vryburg sal nie na Mahikeng skuif nie, sê mnr. Gugile Nkwinti.

AfriSake sê hy verwelkom mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming se aankondiging dat die aktekantoor op Vryburg in Noordwes nie na Mahikeng sal verskuif nie.

’n Afvaardiging van dorpslui, AfriSake ingesluit, het die minister persoonlik genader om te verduidelik dat “die inwoners van Vryburg afhanklik is van die teenwoordigheid en werksaamhede van die aktekantoor in die omgewing vir onder meer die wesenlike ekonomiese invloed wat die kantoor op die klein gemeenskap het”.

Luidens ’n mediaverklaring van AfriSake het mnr. Willie Spies, sy regsverteenwoordiger, die minister versoek “om die status quo rakende die aktekantoor in Vryburg te handhaaf”.

Hy het ook versoek dat indien planne in die toekoms gemaak sou word om na 'n elektroniese akteregistrasiediens oor te skakel, dit in verskillende fases geïmplementeer moet word eerder as om die hele stelsel op een slag te hersien. Die Nkwinti het ingestem.

“Dit dien as bewys dat wanneer ’n gemeenskap saamstaan, ongeag persoonlike belang, sosio-ekonomiese status, politieke affiliasie of ras, en mekaar in ag neem, daar baie positiewe uitkomste kan wees.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot