AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Al meer druk op landbou om werk te skep

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Fredalette Uys
Foto: Fredalette Uys
’n Omvattende studie is die afgelope 10 maande deur verskeie belanghebbendes gedoen om te bepaal hoe die toekoms van werksgeleenthede in landbou gaan lyk.

Die landbou en toerisme word as die twee vernaamste sektore beskou wat werk sal moet skep namate werksgeleenthede met verloop van tyd in koolstofintensiewe sektore – wat tans 25% van Suid-Afrika se werksgeleenthede bied – gaan verminder.

Dít gaan aansienlike druk op die landbousektor plaas en dit is belangrik om te weet wat die aard van en tipe werksgeleenthede gaan wees wat in die sektor vereis sal word gedurende die vierde nywerheidsrevolusie, sê die instituut vir toekomsnavorsing (ITN) van die Universiteit Stellenbosch se sakeskool.

’n Omvattende studie is die afgelope 10 maande deur die instituut, met die samewerking van Agbiz, Agri SA en ander belanghebbendes gedoen om te bepaal hoe die toekoms van werksgeleenthede in landbou teen 2035 kan lyk. Me. Doris Viljoen, direkteur van die instituut, het by die bekendstelling van hul lywige verslag by Agbiz in Pretoria gesê landbou-waardekettings is van deurslaggewende belang vir Suid-Afrika se ekonomie, nie net binne die konteks van voedselsekerheid nie, maar ook om ekonomiese groei en werkskepping aan te dryf.

“Die presidensiële ekonomiese herstelplan plaas baie klem op die landbou as ’n sektor wat relatief goed presteer het ondanks die ekonomiese terugslae wat met die covid-19-pandemie gepaardgegaan het. Om internasionaal mededingend te bly, het die sektor tegnologie, outomatisering en groot data omarm en dit sal ’n regstreekse invloed op die arbeidsmark en die vraag na vaardighede hê.”

Vier senario’s

Vier moontlike toekomssenario’s is geskep, gegrond op die twee deurslaggewende onsekerhede wat bestaan. Dit is die samestelling van die mark en geskikte vaardighede wat benodig sal word. Wat die marksamestelling betref, sal dit bepaal word deur die balans tussen mega-, klein- en bestaansboerderye en ander ondernemings in die sektor. Wat vaardighede betref, sal dit afhang in watter mate potensiële en bestaande deelnemers oor die relevante kennis en vaardighede sal beskik wat nodig gaan wees.

Die scenario’s sluit in “landbou vir sommiges” waar net groot belanghebbendes die kennis sal hê en betrokke sal wees met min nuwe werksgeleenthede, “landbou vir ander” waar die mark ook deur groot belanghebbendes oorheers sal word met tegnologie wat mense sal vervang en selfs groter buitelandse betrokkenheid. ’n Derde scenario is “landbou deur getalle” waar die mark sterk gereguleer word, maar ’n gebrek aan vaardige werkers tot mislukkings lei en die vierde secenario is “landbou vir almal” waar regverdige toegang met spontane momentum is, kennis uitgeruil word en geleenthede deur die hele waardeketting geskep word.

Viljoen het gesê landbou-uitbreiding in Suid-Afrika is dikwels beperk deur swak inter-ekonomiese skakeling. ’n Hersiening van hierdie skakels en infrastruktuur om probleme uit te wys wat uitbreiding beperk en dan te kyk na oplossings daarvoor, kan baie werksgeleenthede ontsluit wat dalk meer werkers met vaardighede vereis en aanloklik vir werklose jeugdiges kan wees.

Werkskepping sal ondersteun moet word deur onderwysinisiatiewe wat kan help met die tekort aan vaardighede en te verseker dat die regte ondersteuningstrukture en vermoëns bestaan. Sy het gesê hoewel tegnologie die werksgeleenthede op plase beperk, skep dit ook nuwe geleenthede wat nie so sterk afhanklik is van slegs grondbewerking nie.

Toekomstige landbouvaardighede sluit in kategorieë soos “sagte” vaardighede (kommunikasie, kliëntedienste en verkope), stelselgerigte vaardighede (ontwerpe, projekbestuur en probleemoplossing), tegnologie-intigrasie (ingenieurswese en analise), data-bestuur (opberging, analise en insameling) en natuurwetenskappe (grond, biologie, plante en diere). 
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot