AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Ál meer vis van akwakultuur-plase

Sowat 50% van die vis wat deur mense verbruik word, sal teen die einde van volgende jaar van akwakultuur-plase afkomstig wees.

Sowat 50% van die vis wat deur mense verbruik word, sal teen die einde van volgende jaar van akwakultuur-plase afkomstig wees.


Mnr. John Duncan, ’n verteenwoordiger van die Sustainable Fisheries Programme (SASSI), sê die vraag na seekos en vis het so toegeneem dat die wêreld se natuurlike vis- en seekosbronne nie daaraan kan voldoen nie.


“Volgens die jongste verslag van die Food and Agriculture Organisation van die Verenigde Nasies het die verbruik van vis en seekos toegeneem tot 17 kg per persoon per jaar,” vertel Duncan.


Hy was een van die sprekers op ’n Tilapia-opedag by Dicla Eco Tilapia op Muldersdrif.


Volhoubaarheid

Wat boer met vis betref, moedig Duncan boere aan om seker te maak hulle gebruik produksiemiddele wat nie meer uit die wêreld neem as wat teruggeploeg word nie.


“Maak seker die inhoud van jou voer kan nagegaan word, sodat jy nie ’n situasie kry waar 22 kg van die seelewe uit die see verwyder moet word om 1 kg kos te produseer nie.”


Hy sê wat mangoplantasies betref, is daar ook reeds skade aangerig, met sowat 25% van die wêreld se mango-aanplantings wat verwyder is om plek te maak om met garnale te boer.


Volgens Duncan is die Aquaculture Stewardship Council, wat verskeie rolspelers verteenwoordig, onlangs op die been gebring om die bedryf te sertifiseer.


Onafhanklike raadgewers sal dus ’n plaas besoek wat om sertifisering aansoek doen, en die plaas nagaan om te bepaal of hy vir sertifisering in aanmerking kom. Twaalf vissoorte sal teen die einde van volgende jaar sertfiseringskodes gereed hê.


Lees hier meer oor visboerdery en kyk hier na 'n foto-album van akwaboerdery.


29 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot