AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Alle oë op oesskatting

Die Oesskattingskomitee sal vanmiddag (24 April) sy derde skatting vir somergewasse bekend maak.

Terwyl nat en koue weer in Amerika se voorste graanproduksiegebiede mieliepryse op die wêreld se beurse ’n slag ’n hupstoot gee, is alle oë plaaslik op die Nasionale Oesskattingkomitee, wat vanmiddag (Donderdag 24 April ná 16:00) sy derde somergewas-skatting sal bekend maak.

Die groot vraag is of ons nasionale somer-oeste uiteindelik selfs nóg groter gaan wees as wat ’n maand gelede beraam is, toe die vorige skatting die grootste Suid-Afrikaanse mielie-oes in 33 jaar en die grootste nasionale sojaboon-oes ooit voorspel het.

Mieliepryse op die JSE se Safex-mark het teen Woensdag 23 April die meeste in meer as ’n week gestyg, het die Bloomberg-nuusdiens berig.

Dit was in navolging van die Amerikaners se toonaangewende Chicago-beurspryse.

Weens koue en nat toestande wat hul aanplantings vertraag, sukkel Amerikaanse boere om hul volgende mielie-oeste in die grond te kry. Nog net 6% van hul beplande aanplantings is voltooi, terwyl 30% van hul mielies teen volgende week al aangeplant moet wees as die tempo sy gemiddelde verloop sou neem, sê Graan SA in sy oggend-markkommentaar.

Amerikaanse produsente se vyfjaar-gemiddeld vir voltooide aanplantings teen hierdie tyd van die jaar is 14%. Die ergste vertragings is in van hul voorste mielieprodusent-state: In Illinois is nog net 5% van die beoogde aanplantings afgehandel, in Iowa net sowat 2%, en in Nebraska net 4%.

Ons jongste oesskattings sal op die departementele webwerf bekend gemaak word.

In die vorige skatting is ’n rekord-sojaboonoes van 867 700 ton en die grootste mielie-oes in 33 jaar, ’n verwagte 12,955 miljoen ton (waarvan 7,008 miljoen ton wit en 5,947 miljoen ton geel) in die vooruitsig gestel.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot