AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Alle oë op Zuma se staatsrede

Die landbougemeenskap sit in afwagting vir leiding van pres. Jacob Zuma oor knelpunte in dié bedryf.

Pres. Jacob Zuma lewer 19:00 Donderdag (14 Februarie 2013) sy vierde staatsrede en die verwagting is hoog, veral met die stygende werkloosheid en betogings vanaf verlede jaar wat met brutale geweld gepaard gegaan het.

Uit die oog van die buiteland kan dit nie weerlê word dat die land in chaos is nie. Politieke partye hoop dat korrupsie, werkloosheid en die gebrek aan buitelandse beleggings die nodige aandag in die staatsrede sal kry.

Dit is belangrik ná waar ekonomiese groei teen ’n slakkepas beweeg het, dat Zuma sterk rigtingwysers bied om die land weer op koers te kry. In die landbougemeenskap word gehoop dat hy ’n sterk boodskap vir plaaswerkers en boere sal hê en ook dat daar op die Nasionale Ontwikkelingsplan gefokus sal word.

Verder sal die Regering se grondplanne sal na verwagting ’n fokuspunt wees. Dit is vanjaar 100 jaar sedert die 1913 Wet op Grond ingestel was, wat daartoe gelei het dat nie-blankes nie grond kon besit nie. Daar is reeds aangedui dat grondeise vir voor 1913 oopgemaak sal word, sodat die Khoi en die San hulle grond kan eis. Die res van dSuid-Afrikaners kan erfenisgebiede en plekke van historiese belang eis.

Mnr. Johannes Möller, president van Agri SA, het gevra dat Zuma ’n eerlike refleksie van die land se ekonomie moet gee.

Möller het uitgewys dat onlangse beleidsbesluite wat geneem was, nie sal help om die sektor te laat groei soos dit in die ontwikkelingsplan voorsien word nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry
Ek maar n stil mens praat nie baie nie is n introvert ek laat my hande die praat werk doen en ek is baie rustige persoon en hou daar van om tyd saam n special person tyd te...
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot