AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Alle spore lei na HuntEx

Alle spore lei van 15 tot 17 April weer na die Gallagher-­uitstalsentrum in Midrand vir die sesde internasionale HuntEx­-ekspo.

HuntEx is die grootste kleinkaliber-vuurwapenskou in Afrika wat jaarliks jag­ en vuurwapengeesdriftiges van regoor Suider-­Afrika lok.

Meer as 45 000 mense het dit verlede jaar besoek. Vanjaar is daar 391 uitstallers wat handelaars en vervaardigers van Libanon, Amerika, Duitsland, Engeland, Namibië, Pakistan, Tanzanië, Oostenryk en Italië insluit, volgens mnr. Adriaan Woudstra, organiseerder en eienaar van Huntex.

Die volgehoue groei en sukses van hierdie ekspo weerspieël ’n gesonde, vooruitstrewende wild­, jag­ en sportskietbedryf in Suider­Afrika. Altesaam 1,749 miljoen Suid­-Afrikaners is die wettige eienaars van drie miljoen vuurwapens.

Jag­ en sportskietverenigings regoor die land ervaar ook ’n oplewing in sportskiet. Die SA Jagters- en Wildbewaringsvereniging het in 2015 ’n 30% groei in deelname aan skietaktiwiteite by sy 74 takke landwyd ondervind.

Die nuutste produkte en tegnologie vir die jag­ en sportskietbedryf, asook taktiese en selfverdedigingswapens, optiese toerusting, ammunisie en herlaai­toerusting word weer uitgestal.

Daar sal ook gereedskap, toestelle, toepassings en dienste vir die jagter, sportskut en buiteluggeesdriftige wees. Daar is ook ’n fokus op gespesialiseerde kleredrag en skoene, messe, boogskiettoerusting, taksidermie, voertuie, kampering, hengeltoerusting en jag­ en vakansiebestemmings.

Besoekers kan kaartjies aanlyn te koop by www.huntex.net/tickets. Die besoektye is Vrydag 15 April van 09:00 tot 18:00, Saterdag 16 April van 08:00 tot 17:00 en Sondag 17 April van 09:00 tot 16:00. Die ekspo is op Donderdag 14 April oop vir genooide gaste.

Toegang kos R120 vir volwassenes en R60 vir lede van geakkrediteerde jagverenigings, pensioentrekkers en studente onder 21 jaar. Kinders onder 10 jaar gaan gratis in. Die konferensiesentrum is in Richardsrylaan, Midrand. Parkering kos R20 per voertuig per dag.

Besoekers kan ook met die Gautrein tot in Midrand ry, vanwaar die HuntEx-­pendeldiens hulle na die uitstalsentrum sal vervoer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot