AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
8703
-87,00
CORN
31 Mrt
-
4445,8
-72,20
SOYA
31 Mrt
-
8071,2
-127,80
SUNS
31 Mrt
-
8700
-102,00
WEAT
31 Mrt
-
6605
-90,00
WMAZ
31 Mrt
-
3798
-55,00
YMAZ
31 Mrt
-
4012,8
-51,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Allesverloren word ‘allesgewen’ in Swede

Mnr. Danie Malan van Allesverloren is die eerste wynmaker in 53 jaar wat dit kon regkry om Swede se hoogste wyntoekenning in te palm.

Mnr. Danie Malan van Allesverloren in die Swartland is die eerste wynmaker in 53 jaar wat dit kon regkry om Swede se hoogste wyntoekenning in te palm en daarmee op die vlak van Nobelpryswenners vereer te word.

Malan, wat veral bekend is vir sy bekroonde Shiraz-wyne, het die Swede uitgeboul met drie rooiwyne: ‘n Tinta Barocca, Shiraz en Touriga Nacional, en ‘n port.

Dit het die hoogste punte behaal in ‘n blinde proe-evaluering van 4200 wyne wat by dié land se kleinhandel-monopolie Systembolaget beskikbaar is. Hy is as internasionale produsent van die jaar bekroon en met ‘n Goue Glas – Swede se hoogste eerbetoon, wat ook aan Nobelpryswenners toegeken word – beloon. Die kompetisie is 53 jaar gelede uitgevaardig, maar ‘n Suid-Afrikaanse produsent het dit nog nooit gewen nie.

Buitelandse trofee

“My pa het in 1989 die tweede buitelandse trofee vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf by Vinexpo (in Bordeaux) met ‘n Allesverloren Shiraz 1982 gewen. Hopelik wys hierdie nou ons kyk mooi na sy besigheid,” sê Malan.

Die toekenning beteken nie net baie vir Allesverloren nie, maar ook vir die res van die bedryf.

“My invoerder in Swede is in trane van blydskap en die mense van Wosa is net so bly. Dit is absoluut wonderlik; hierdie is gróót,” het ‘n oorstelpte Malan gesê. Hy was op ‘n blitsbesoek na Stockholm waar hy sy prys in ontvangs geneem het.

Sowat 60% van Malan se wynuitvoere gaan Swede toe. Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is tans die grootste rolspeler in Swede en besit sowat 34% van die wynmark.

“Ons het die laaste paar jaar baie goed gedoen,” vertel Malan.

Sy wyne word ook in Suid-Afrika hoog aangeslaan en die Touriga Nacional het ‘n goue medalje by die Veritas-kompetisie gewen.

26 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
+0.1%
Rand - Pond
22.02
+0.3%
Rand - Euro
19.33
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.88
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+0.7%
Platinum
980.66
-0.0%
Palladium
1,486.40
+0.6%
Goud
1,979.39
-0.1%
Silwer
23.86
-0.2%
Brent-ruolie
79.27
+1.3%
Top-40
70,554
-0.8%
Alle aandele
76,184
-0.7%
Hulpbronne 10
66,609
-1.4%
Industriële 25
102,794
-0.4%
Finansiële 15
15,525
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Wees net jou selfEks
Eks n mense men's hou van gesels lag. Wil dinge deel wat saak maak vir Ander omgee. Ek wil nie net elke keer verander om in te pas nie aanvaar my soos ek is.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot