AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Altesaam 127 aktiewe gevalle van bek-en-klouseer bevestig

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die hoewe van 'n bees met bek-en-klouseer. Foto: Verskaf deur Ginette Bentley
Die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling dui in sy nuutste verslag oor die uitbreking van bek-en-klouseer aan dat 17 nuwe gevalle sedert 5 Augustus in KwaZulu-Natal, Gauteng en die Vrystaat bevestig is.

Landwyd is daar tans 80 gevalle van die siekte in KwaZulu-Natal, 8 in Limpopo, 14 in Noordwes, 6 in Gauteng, 24 in die Vrystaat en 1 in Mpumalanga.

Luidens die verslag sal die 21-dae-verbod op die verskuiwing van beeste wat op 18 Augustus aangekondig is, slegs vir ’n “kort tydperk” van krag bly sodat die eksponensiële verspreiding van die siekte gestuit kan word.

Inentingsveldtogte word ook gevoer ten einde die verspreiding van die siekte te bekamp. Tot dusver is bykans 500 000 diere, meer as 260 000 daarvan in KwaZulu-Natal, teen die siekte ingeënt.

Intussen het Botswana, wat op 12 Augustus ’n verbod op die verskuiwing van spesifiek beeste en die invoer van beeste vanaf Suid-Afrika geplaas het, verlede week die verbod uitgebrei om alle diere met gesplete hoewe in te sluit. Dié stap kom te midde van ’n ondersoek van ’n vermoedelike uitbreking van bek-en-klouseer in Noordoos-Botswana wat aan Zimbabwe grens.

Mnr. James Faber, voorsitter van die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie, sê dat hierdie bykomende uitbrekings tydens die verbod op die beweging van beeste voorgekom het, 'n aanduiding is van hoe versigtig daar opgetree moet word en hoeveel moeite gedoen moet word om die verdere verspreiding van die virus te bekamp.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot