AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Altesame 24 renosters in ’n week dood

Altesame 146 renosters is sedert begin vanjaar in SA vir hul horings doodgemaak, met 24 wat die afgelope week verloor is.

Die slagting onder die land se renosterbevolking gaan voort, met 24 van dié bedreigde diere wat die afgelope week vir hul horings doodgemaak is. Die Departement van Omgewingsake en Waterwese sê dié verlies is aangeteken terwyl sowat 2 000 verteenwoordigers van 178 lande tydens die Cites-omgewingskongres in Thailand byeen is om omgewingskwessies te bespreek.
 
Die land het sedert begin vanjaar reeds 146 renosters verloor, waarvan 107 in die Kruger-wildtuin afgemaai is. Volgens dié syfers is een renoster elke vyf uur vanjaar doodgemaak. Die KNP het die afgelope twee weke 15 renosters verloor.
 
“Ondanks die groot toename in renosterstropery, is geen olifante die afgelope dekade in Suid-Afrika gestroop nie,” lui die verklaring.
 
KwaZulu-Natal en Noordwes
Volgens die departement is KwaZulu-Natal en Noordwes se private en staatsreservate die hardste geslaan deur stropery, met 12 renosters wat in elke provinsie doodgemaak is. Agt renosters is in Limpopo gestroop, en sewe in Mpumalanga.
 
Terselfdertyd is 50 mense vanjaar al aangekeer in verband met renosterstropery. Die afgelope week is vier van die stropers, twee in die KNP en twee in Limpopo, in hegtenis geneem.
 
Intussen het Sanparke me. Edna Molewa, Minister van Omgewingsake en Waterwese, gevra om die grensdrade binne die KNP tussen Suid-Afrika en Mosambiek weer op te rig in ’n poging om die toename in renosterstropery te beperk.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot