AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Amerika plant meeste mielies in jare

Terwyl droogte plaaslike mielieboere laat tande kners, het die mielieseisoen in die Noordelike Halfrond op ’n hoë noot begin.

Terwyl droogte plaaslike mielieboere laat tande kners, het die mielieseisoen in die Noordelike Halfrond op ’n hoë noot begin.

Aanduidings is dat Amerikaanse boere die meeste hektare in 75 jaar gaan plant. Die Internasionale Graanraad (IGR), het pas aangekondig dat die mielie-oes wêreldwyd in 2012/’13 die grootste in die geskiedenis kan wees.

Danksy ’n buitengewoon warm lente met rekordhoë temperature kon die Amerikaners vroeg al die planters laat dreun. Teen begin vandeesmaand was 3% van hul beoogde aanplantings al in die grond – die vroegste begin van hul planttyd sedert ten minste 1980, het die nuusdiens Bloomberg berig.

100 miljoen ton meer

Die beter opbrengste wat vroeë aanplantings gewoonlik lewer, is ook ’n faktor wat die IGR waarskynlik in berekening gebring het toe hy geskat het dat die wêreldproduksie van mielies hierdie bemarkingsjaar met meer as 4% tot ’n rekordvlak van 900 miljoen ton kan styg. Dit is 100 miljoen ton meer as wat boere die wêreld oor net vier seisoene gelede nog geproduseer het.

Die verwagte rekordproduksie ten spyt, bly wêreldvoorrade steeds relatief knap, wat pryse hoog hou. Pryse op Chicago se graanbeurs het verlede week skerp gestyg nadat die Amerikaanse regering sy plaaslike voorraad laer geskat het as wat die mark verwag het. Dit is nou 8% laer as ’n jaar gelede en op ’n vyf-jaar-laagtepunt.

Net soos in Chicago, is ál die mieliepryse op die plaaslike Safex-beurs steeds aansienlik hoër as verlede jaar dié tyd. Die April-witmielieprys is nou sowat 30% hoër as ’n jaar gelede, die April-geelmielieprys is 23% duurder, die Julie-witmielieprys is 18% hoër en die Julie-geelmielieprys is 14% op. 

Die naaste maand-kontrakte het wel in Maart gedaal – die April-geelmieliekonrak met 12% en die April-witmieliekontrak met 1%. Die kontrakte vir lewering in Julie het egter verder verstewig, naamlik wit mielies met 5% en geel mielies met 4%, aldus mnr. Barrett Schoeman, mark-ekonoom van Graan SA.

10 April 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot