AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Amerika suur oor lemmetjietekort

Amerikaanse verbruikers dok nou baie op weens 'n tekort aan lemmetjies, en misdadigers slaan verdere munt daaruit.

Lemmetjies is dwarsoor die wêreld in aanvraag, maar in Amerika, wat 97% van sy lemmetjies van Mexiko af invoer, raak dit nou ’n duur onderneming, aldus Time Magazine. ’n Kombinasie van slegte weer (droogte en 'n strawwe winter wat die bloeisels vernietig het), asook bakteriële siektes wat sitrusbome teiken, het voorraadvlakke skerp laat daal en pryse die hoogte laat inskiet.

’n Boks lemmetjies van sowat 18 kg wat restaurateurs einde verlede jaar sowat $20 uit die sak gejaag het, kos nou 'n allemintige $120, skryf Time. Die prys neem toe soos wat dit in Amerika versend word. In April vanjaar was die gemiddelde kleinhandelsprys vir ’n lemmetjie sowat 56¢, meer as dubbeld die prys van verlede jaar.

Dwarsoor Amerika rantsoeneer restaurante en kroeë hulle voorraad, of maak bloot soos Alaska Airlines, en laat dit heeltemal van die spyskaart af weg. In Mexiko trek die skerp styging in waarde ook misdadigers se aandag, sodat produsente verplig is om hul beperkte voorraad van “groen goud” uit kartels se kloue te hou. Trokke vol lemmetjies word selfs gekaap en lospryse word van boere geëis.

By ’n restaurant in San Francisco het die spanning die afgelope tyd egter opgelaai. “’Ons restaurant se naam is limón,” verduidelik die eienaar, Martin Castillo. “Ons móét lemmetjies gebruik.”

Sake-ondernemings wat op sitrus staatmaak, hoop dat nuwe groei in die lente kostes weer sal afbring. Want Amerikaners eet meer lemmetjies as ooit tevore: In 1983 was die verbruik 0,20 kg per kop teenoor 1,34 kg per kop in 2013.

Die wáre verloorders bly egter die boere wat net 'n bestaan uit hul lemmetjieboorde wil maak.

Bron: Time Magazine.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.8%
Rand - Pond
19.32
+0.1%
Rand - Euro
17.25
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,634.92
+0.8%
Silwer
18.64
+1.5%
Palladium
2,094.50
+2.5%
Platinum
859.00
+0.7%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,618
+0.6%
Alle aandele
64,029
+0.6%
Hulpbronne 10
56,663
+0.8%
Industriële 25
79,523
-0.0%
Finansiële 15
14,212
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot