AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Amerikaner betaal topprys vir Brangus

’n Wêreldrekordprys van R220 000 vir ’n Branguskoei is op die afgelope wêreldkongres van dié ras by Thaba Nchu betaal.

Die swart Branguskoei wat ná die wêreldkongres op Thaba Nchu teen 'n rekordprys verkoop is, is deur die koper beskryf as die beste wat hy in sy loopbaan as beesteler teëgekom het.

Die koper was mnr. Don Cox van Houston, Texas, en die verkoper mnr. RC Malherbe van die Roechama-stoetery, Hertzogville.

Cox, een van die buitelandse gaste by die kongres, was vol lof vir die land se mense én die gehalte van die plaaslike beeste. Hy beskryf ook die kongres van Brangus SA as een van die beste wat hy die afgelope 15 bygewoon het. Hy gaan die koei in Suid-Afrika vir embriospoeling aanhou en die embrio's na Amerika uitvoer.

Cox is een van die organiseerders van die Branguskongres in Maart volgende jaar in Texas, waar die reeks wêreldkongresse ontstaan het.

Twee van die aspekte van die Suid-Afrikaanse kongres waarop die Amerikaners wil voortbou, is die vooraftoer met die Brangus-fakkel van hoop en die skenking van teelmateriaal aan opkomende telers. Brangus SA het tydens ’n toer van 53 dae voor die kongres kennis op boeredae met gemeenskappe regoor Suid-Afrika oorgedra en ses bulle aan nuwe boere geskenk. “Hulp aan medetelers is ’n beginsel wat reg oor die wêreld toegepas kan word,” sê Cox.

Malherbe was verheug dat sy koei die hoogste prys behaal het. Hy sê hy is baie trots dat die teelmateriaal van sy stoetery vir die Amerikaanse mark bestem is. “Dit is enigie teler van diere se droom om sy diere op dié vlak te verkoop. Die besef dat daar van jou diere se teelmateriaal op Amerikanse bodem rondloop, is ’n groot voorreg,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot