AFGRI
BEAN
19 Okt
-
6900
-20,00
CORN
19 Okt
-
3070
-15,00
SOYA
19 Okt
-
7170
-35,00
SUNS
19 Okt
-
10650
0,00
WEAT
19 Okt
-
5730
-12,00
WMAZ
19 Okt
-
3187,6
-12,40
YMAZ
19 Okt
-
3346
-10,00
AMT
Beeste A2/3
15 Okt
-
52,8
-0,02
Beeste AB2/3
15 Okt
-
51,31
-0,01
Beeste B2/3
15 Okt
-
48,96
-0,01
Beeste C2/3
15 Okt
-
45,22
-0,01
Bevrore Hoender
15 Okt
-
29,38
0,00
Bokkies (onder 30 kg)
15 Okt
-
70,93
-0,02
Bokooie
15 Okt
-
48,66
-0,06
Groot (meer as 40 kg)
15 Okt
-
45,81
-0,06
Hoender (IQF)
15 Okt
-
27,14
-0,01
Medium (30-40kg)
15 Okt
-
54,22
0,00
Skaap A2/3
15 Okt
-
83,02
0,03
Skaap AB2/3
15 Okt
-
76,42
0,01
Skaap B2/3
15 Okt
-
70,77
0,02
Skaap C2/3
15 Okt
-
66,17
0,04
Speenkalf
15 Okt
-
39,71
-0,04
Spekvarke
15 Okt
-
26,67
-0,01
Stoorlammers
15 Okt
-
44,17
0,02
Varkwors
15 Okt
-
22,08
-0,01
Vars Hoender
15 Okt
-
31,07
0,00
Vleisvarke
15 Okt
-
28,47
-0,01
Wol (skoon)
15 Okt
-
163,22
0,00

ANC besluit oor onteiening sonder vergoeding

akkreditasie
Foto: Alani Janeke
Foto: Alani Janeke
Die nasionale uitvoerende komitee van die ANC is gelas om veranderinge aan Artikel 25 van die Grondwet voor te stel wat die onteiening van grond sonder vergoeding moontlik kan maak.

Dié besluit is tydens die party se 54ste nasionale vergadering by die Nasrec-Expo sentrum in Johannesburg gemaak.

Vurige debatte en insette rakende die kwessie of onteiening van grond sonder vergoeding in die beste belang van die land is, het gereeld die afgelope jaar plaasgevind. Van die groot voorbrandmakers vir hierdie idee met die aanloop tot die kongres, was pres. Jacob Zuma, mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, en in ’n mindere mate, adj.pres. Cyril Ramaphosa.

Voorwaardes

Die kongres het Woensdagaand, 20 Desember, tog sekere voorwaardes gehad rakende die omstandighede waarbinne onteiening sonder vergoeding moet plaasvind.

Mnr. Enoch Godongwana, wat die kommissie oor ekonomiese transformasie by die kongres lei, het gesê dit moet plaasvind sonder dat landbouproduksie, voedselsekuriteit of enige ander sektore nadelig daardeur geraak word.

Op vrae oor of dit net op landbougrond of ook op ander eiendom van toepassing sal wees, het hy geantwoord dat dit moeilik is om te beantwoord omdat dit afhang aan wie die vraag gevra word.

Hy het wel aangedui dat sommige konferensielede in die besprekings na landbougrond verwys het, maar daar was ook ander wat gekla het dat daar nie eens grond is om hulle mense te begrawe nie. Wat hy wel met sekerheid kon sê is dat grond regoor die landelike en stedelike landskap onteien gaan word. “Wat vir ons belangrik is, is dat dit die toets van volhoubaarheid slaag.”

'n Enkele wet

  • Nkwinti het al verduidelik die Regering wil sien dat ’n enkele wet ontwikkel word sodat die herstel van grondregte sonder vergoeding kan plaasvind.

“Ek wil duidelikheid kry oor wat die praktiese betekenis van billike diskriminasie is.

“Ons Grondwet wil nie onregverdige diskriminasie hê nie, maar as mens die geskiedenis van die onteiening van grond vat, dan was die argument by die ANC-lekgotla dat 1913 die formalisering was van wat die oorloë van ontneming bereik het.

“So daar moet ’n regverdige herstel van die ongeregtigheid van die verlede vóór 1913 wees.

“Dit kan nie gedoen word sonder dat die Grondwet gewysig word nie.”

Hierdie kan moontlik ’n aanduiding wees dat die Regering gehoor wil gee aan die Khoi en San se eise dat hulle hul grondregte van voor 1913 herstel wil hê.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
14.68
+0.8%
Rand - Pond
20.18
+0.4%
Rand - Euro
17.06
+0.5%
Rand - Aus dollar
10.89
+0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,779.68
+0.8%
Silwer
23.69
+2.1%
Palladium
2,071.00
+2.5%
Platinum
1,058.71
+1.8%
Brent-ruolie
84.33
-0.6%
Top-40
60,221
+0.1%
Alle aandele
66,792
+0.1%
Hulpbronne 10
63,626
+0.1%
Industriële 25
84,496
+0.3%
Finansiële 15
14,073
-0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Capricorn soek n bokkie wie naby my wil wei.
My soort is skaars. Baie reguit eerlik soms vol dark humor, netjies , leier, sterk persoon en selfvertroue. Inteligent en ervare in die lewe. Enkel ouer, braai kamp kamp en...
Mens is nie gemaak om alleen oud te word nie.
'n Baie oop en eerlike, spontane mens niks fout met my humorsin . Liewe Jesus is beslis n groot deel van my lewe. My eie Kinders is groot en op hul eie. Ek het wel twee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot