AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

ANC het begrip vir loonkwessie – Agri SA

Hooggeplaastes van die ANC toon begrip vir die landbou se arbeidskwessies, sê Agri SA.

Die terugvoer wat Agri SA tydens die ANC se verkiesingskongres in Bloemfontein ontvang, toon duidelik dat die party begrip het vir die loonkwessies wat die landbou in die gesig staar.

“Ons kry dié gevoel van almal wat al hier was, van minister Trevor Manuel tot by pres. Jacob Zuma,” sê dr. Theo de Jager, ondervoorsitter van Agri SA.

Pres. Zuma het die organisasie se stalletjie, wat deel vorm van die Progressive Business Forum by die kongres, Woensdag, 19 Desember, besoek. Tydens dié besoek het mnr. Johannes Möller, voorsitter, die kans gebruik om die landbou se standpunte oor onder andere arbeid met Zuma te bespreek.

Dokument met voorstelle
De Jager sê Möller het die dokument waarin die organisasie al sy voorstelle rondom die kwessies vervat het, aan Zuma oorhandig. Dié voorstelle handel nie net oor die onmiddellike situasie wat tydens die situasie in De Doorns ontstaan het nie. Dit fokus op programme en voorstelle wat tot landelike ontwikkeling, wat wyer as net die plaashek strek, sal bydra.

De Jager sê van die afgevaardigdes het ook hulle ontevredenheid uitgespreek oor hoe die kwessies en geweldadige stakings in die Wes-Kaap hanteer is. “As die landbou se aandeel in die land nie belangrik was nie, sou hulle’n duidelike streep deur die landbou se aandeel in die Nasionale Ontwikkelingsplan getrek het.

De Jager en Möller het ook die kans gekry om met die direkteur-generaals van die Departemente van Minerale en Departement van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling te gesels. Grondkwessies en die Groenskrif vir Grondhervorming sal na verwagting later by die kongres bespreek word.

Byskrif:
Die herverkose ANC-leier, pres. Jacob Zuma (regs), ontmoet mnr. Johannes Möller (links), voorsitter van Agri SA, op die ANC se leierskap-verkiesingkonferensie in Mangaung. Möller en dr. Theo de Jager, sy adjunk, het vir die duur van die konferensie ’n Agri SA-stalletjie by die konferensie beman. Hulle het Agri SA se standpunt oor onder meer arbeid en grondhervorming aan afgevaardigdes verduidelik. In die middel op die foto is me. Magadzi Dikeledi, landbou-LUR vir Limpopo. Foto: Charl Devenish, Foto24, Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.62
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,709.51
-0.2%
Silwer
20.68
+0.1%
Palladium
2,292.00
+1.3%
Platinum
940.00
+1.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,405
-0.0%
Alle aandele
65,805
-0.0%
Hulpbronne 10
63,238
-0.1%
Industriële 25
79,898
-0.2%
Finansiële 15
14,066
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot