AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

ANC kom Vrystaat Landbou by

Plaasveiligheid en plaaswerkers se probleme, was die kwessies wat die vergadering van die Vrystaatse Wetgewer se portefeuljekomitee oor landbou oorheers het.

Plaasveiligheid en die probleme wat plaaswerkers ondervind, was die kwessies wat die vergadering van die Vrystaatse Wetgewer se portefeuljekomitee oor landbou oorheers het.


Aanvalle

Vrystaat Landbou (VL) het onder meer striemende aanvalle van ANC-alliansielede ondervind. Veral die VL se intelligensie-eenheid is skerp deur hulle gekritiseer. Mnr. Phell Parkies (SAKP), ANC-hoofsweep in die wetgewer, het die eenheid as ongrondwetlik beskryf.


Mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter van VL se veiligheidskomitee, het dié aanklag ontken en gesê sy eenheid werk ten nouste saam met die polisie se intelligensie-eenheid.


Beskuldigings

Mnr. Peter Maloka, ANC-LW, het Parkies se kritiek ondersteun en VL voorts beskuldig dat sy lede hulle werkers sleg behandel en wette verbreek.


Mnr. Dan Kriek, VL se ondervoorsitter, het dit ten sterkste ontken en aanwesiges uitgedaag om bepaalde voorvalle aan te meld sodat dit ondersoek kan word.


Parkies sê wit boere is verantwoordelik vir die sosio-ekonomiese omstandighede van swart plaaswerkers - nie die ANC nie. Ook dat die VL nie net kan eis dat paaie herstel word nie; as daar nie geld is nie, is daar nie. "Dis nie net boere wat belasting betaal nie."


'n Gemeenskapsaak

Mnr. Henk Vermeulen het onder meer in reaksie hierop verwys na ’n brug in die distrik Tweeling wat boere ná die onlangse vloede self herstel het. Vermeulen het gesê dié brug word deur ’n hele gemeenskap gebruik en nie net deur ’n “bevoorregte” groep boere nie.


* Die Departement van Arbeid behoort ’n veel groter rol in die landbousektor te speel, meen ’n regtegroep vir landbouwerkers. Lees die storie hier.


1 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot