AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

ANC ‘lieg’ oor nasionalisering

Die ANC het blatant gelieg oor sogenaamde versekerings dat nasionalisering nie op die tafel is nie, sê die TLU SA.

Die ANC het blatant gelieg oor sogenaamde versekerings dat nasionalisering nie op die tafel is nie, sê die TLU SA se voorsitter, mnr. Ben Marais.

“Die onthulling van Cosatu by die debat oor nasionalisering dat hy die ANC-Jeugliga aangemoedig het om die saak van nasionalisering stewig op die tafel te plaas, en dat ’n taakspan wat die ANC skynbaar reeds aangestel het om na die uitvoering van nasionalisering te kyk, is skokkend,” sê Marais.

Hy sê dit is duidelik dat die Jeugliga se eise nie nét praatjies van ’n klomp jong heethoofde is nie en dat dit in werklikheid ondersteun word deur die ANC én Cosatu, waarskynlik op grond van die SAKP se kommunistiese agenda.

“Die ANC het dus blatant gelieg oor sogenaamde versekerings dat nasionalisering nie op die tafel is nie. Cosatu het nou openlik erken dat die ANC-taakspan reeds aanvaar het dat nasionalisering sal plaasvind maar dat daar nog net besin moet word hoe dit prakties uitgevoer moet word.”

Vergoeding vir nasionalisering

Marais sê die feit dat vir alle nasionalisering vergoeding ter sprake is - behalwe op grond - bevestig die TLU SA se standpunt dat die kommersiële boer, wat kos aan almal voorsien, geteiken word om vernietig en uitgeroei te word. “Is dit dan ook die rede waarom daar nie die aandag aan plaasmoorde gegee word wat dit vereis nie, want elke boer wat nie meer daar is nie is ’n probleem minder as dit kom by nasionalisering?” vra Marais.

“Ten spyte daarvan dat daar geen enkele suksesverhaal van nasionalisering in die wêreld gewys kan word nie, loop die ANC en sy trawante reguit op die ekonomiese afgrond af wat dit skep. Die tyd het nou aangebreek dat die georganiseerde landbou en georganiseerde besigheid in Suid-Afrika dringend byeenkom en hande vat om almal se belange te beskerm teen die ernstigste bedreiging nog wat die ekonomie en die land nou te wagte is. Die TLU SA sal binne dae prosesse aan die gang sit om tersaaklike rolspelers byeen te bring.”

Intussen waarsku Marais dat voedselsekerheid ernstig bedreig word. “In Egipte en Malawi het revolusies ontstaan deur hoë voedselpryse as gevolg van te min voedsel. As hier soortgelyke revolusies uitbreek het die Regering niemand behalwe homself daarvoor te blameer nie.”

5 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.00
+1.0%
Rand - Pond
20.32
+1.0%
Rand - Euro
17.56
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.37
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,750.35
+0.5%
Silwer
21.27
+1.6%
Palladium
1,840.00
-0.5%
Platinum
1,006.11
+1.3%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot