AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

ANC min gespin oor buitelandse grondbesit

Die grondplafon los geen probleme op nie, maar wys slegs hoe min begrip die ANC vir die moderne ontwikkelde landbou het, sê dr. Pieter Mulder.

Die voorstel dat buitelanders nie meer grondeienaars in die land kan wees nie, maar vir ‘n minimum van 30 jaar grond kan huur, sal geensins nadelig vir landbouproduksie wees nie, sê minister Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Pres. Jacob Zuma het in sy staatsrede die spreekwoordelike “rubberstempel” op die grondhervormingsvoorstelle van die ANC geplaas.

Dit is dat die maksimum grondplafon 12 000 hektaar gaan wees; dat buitelanders nie toegelaat sal word om grond te besit nie maar slegs te huur; asook die skrapping van die gewillige koper/-verkoper model.

“Pres. Zuma wil met die  beklemtoning van die huurkontrakte uitwys dat jy nie ‘n plaas hoef te besit om te kan boer nie,” het Zokwana gesê.

“Dit kan werk as ons ‘n huurkontrakstelsel het wat op ‘n kostedoeltreffende manier gedoen kan word en die boer se gewasse verseker kan word. Met ‘n huurkontrak van 30 jaar kan jy 'n bankwaarborg kry, maar nie met ‘n vyfjaar-huurkontrak nie,” het Zokwana gesê.

Dr. Pieter Mulder, leier van die VF Plus, het gesê Zuma stuur ‘n botsende boodskap aan buitelandse beleggers. “Die een oomblik, by Davos, smeek hy buitelanders om in Suid-Afrika te kom belê. Die volgende oomblik sê hy in die staatsrede dat buitelanders geen grond in Suid-Afrika mag besit nie.”

Die plafon wat op grondbesit geplaas word, los geen probleme op nie, maar wys slegs hoe min begrip die ANC het vir die moderne ontwikkelde landbou. Hierdie voorstel gaan nie die EFF se guns wen nie, maar wel onsekerheid in die landbou verhoog en voedselsekerheid verder in die gedrang bring, het Mulder gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.05
+0.2%
Rand - Euro
17.64
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,713.17
+0.0%
Silwer
20.80
+0.7%
Palladium
2,265.00
+0.1%
Platinum
928.00
+0.3%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot