AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9686,4
86,40
CORN
03 Feb
-
4500
-52,00
SOYA
03 Feb
-
8630
-17,00
SUNS
03 Feb
-
11093
-268,00
WEAT
03 Feb
-
6700
-28,00
WMAZ
03 Feb
-
4260
-27,00
YMAZ
03 Feb
-
4394
-27,00

ANC-reaksie op moord ‘dalk oor profiel’

Dit sal ’n kwade dag wees as die ANC net reageer op ’n plaasmoord wanneer dit gekoppel kan word aan iemand wat in die media bekend is, sê dr. Dirk Hermann.

Dit sal ’n kwade dag wees as die ANC net reageer op ’n plaasmoord wanneer dit gekoppel kan word aan iemand wat in die media bekend is, sê dr. Dirk Hermann, adjunk-uitvoerende hoof van Solidariteit.


Hy het gereageer ná die ANC die moord op sy oom, mnr. Frik Hermann (78), op sy plaas by Alma in Limpopo, skerp veroordeel het. In die verklaring sê die ANC dit is ’n ysingswekkende herinnering dat, te midde van buitengewone vordering met die uitwissing van misdaad, daar steeds mense is wat nie ophou met misdadige bedrywighede, soos plaasmoorde, nie.


Mnr. Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, vra die Polisie om alles moontlik te doen om die misdadigers aan te keer.


“Die dood van mnr. Hermann het die land beroof van iemand wat die grootste deel van sy lewe gewy het aan boerdery – ’n bedryf wat van deurslaggewende belang vir ekonomiese groei en voedselsekerheid in die land is,” het hy gesê.


Dr. Hermann sê dit is ’n kommerwekkende teken dat plaasmoorde só algemeen geword het dat daar gewoonlik nie daarop gereageer word nie. “In Zimbabwe word plase gevat en die hele wêreld praat daaroor. Hier word mense op plase se lewens gevat en die internasionale wêreld swyg daaroor.”


Lees meer in Landbouweekblad se uitgawe van 18 Februarie 2011.


16 Februarie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.7%
Rand - Euro
18.87
-1.2%
Rand - Aus dollar
12.10
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
973.45
-5.0%
Palladium
1,623.16
-2.8%
Goud
1,863.93
-2.6%
Silwer
22.39
-4.6%
Brent-ruolie
82.17
-0.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot