AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8977
-39,00
CORN
05 Okt
-
4869
-11,00
SOYA
05 Okt
-
9100
-40,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7207
38,00
WMAZ
05 Okt
-
4948
32,00
YMAZ
05 Okt
-
4865
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

ANC-uitsprake teen plaasmoorde verwelkom

Uitsprake teen plaasmoorde wat ANC-leiers in ’n hofsaak op Parys gemaak het, word deur Vrystaat Landbou verwelkom.

Leiers van die ANC in die distrik Parys het Donderdag (7 Februarie 2013) betoog buite die plaaslike landdroshof waar die twee vermeende moordenaars van die Van Rooyen-egpaar verskyn het.

Die 77-jarige mnr. Ernest van Rooyen, en sy 75-jarige vrou, Annatjie, is verlede maand wreed vermoor op die plaas waar hulle gewoon het. Annatjie se liggaam is in ’n vrieskas gevind in die snoepwinkel wat hulle uit hul motorhuis bedryf het.

Mnr. Sizwe Mbalo, ANC-voorsitter van die Fezile Dabi-distrik, het aan Volksblad gesê plaasmoorde en -aanvalle moet wel geprioritiseer word, maar nie verpolitiseer nie. “Dié soort misdaad bly ’n misdaad teen almal. Ons moenie toelaat dat dit swart en wit verdeel nie.”

Verwelkom
Mnr. Kobus Breytenbach, ondervoorsitter van Vrystaat Landbou, sê hulle verwelkom dié uitsprake deur ondersteuners van die regerende party wat dié sinnelose misdade veroordeel. “Die staat is verantwoordelik vir veiligheid, en dié uitsprake is bemoedigend.”

Mnr. Ace Magashule, Premier van die Vrystaat, het hom ook vroeër oor plaasmoorde en -aanvalle uitgespreek. Breytenbach sê hy het ’n brief aan Magashule geskryf om aan te dui dat die organisasie sy standpunt ondersteun. Kwessies oor veiligheid op plase in die provinsie is deur die brief ook onder sy aandag gebring.

Derde verdagte
Mnr. Chris Ackeer, ANC-voorsitter op Parys, sê hulle is heeltemal gekant teen die toestaan van borgtog aan enige verdagtes wat van plaasmoorde verdink word.

Ackeer het die Polisie gelukgewens met sy vinnige optrede om verdagtes aan te keer en sê hy hoop die derde verdagte wat glo by die voorval betrokke was, word vinnig in hegtenis geneem.

Die verdagtes staan tereg op aanklagte van moord, huisbraak met die opset om te roof en roof met verswarende omstandighede.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.72
-0.5%
Rand - Pond
20.22
+0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.86
-0.7%
Silwer
20.68
-1.8%
Palladium
2,304.50
-0.8%
Platinum
925.50
-0.9%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,345
-0.8%
Alle aandele
65,777
-0.8%
Hulpbronne 10
63,505
-1.7%
Industriële 25
79,662
-0.5%
Finansiële 15
14,010
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot