AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

ANC verwelkom loon, Schüssler bekommerd

Om in Suid-Afrika te boer en op ’n plaas te leef en te werk is tans ’n “bedreigde leefstyl”, sê mnr. Mike Schüssler.

“Ander regerings in die wêreld vind maniere om hul boere te ondersteun en om ten minste paaie, sekuriteit, water, sekerheid oor grond en elektrisiteit wat werk bykomend tot subsidies en invoerbeskerming aan te bied.” Dít is die reaksie van mnr. Mike Schüssler, ’n senior ekonoom, op sy Facebook-blad aangaande die loonverhoging in die landbou.
 
Boere in Suid-Afrika kry nie dieselfde voordele as dié in Amerika of Europa nie, sê Schüssler: “. . . in stede daarvan kry boere hier hoër kragpryse, onsekerheid oor grondeienaarskap, (algemene) onsekerheid en gevolglik hoër produksiekoste”.
 
Opbrengs
Schüssler sê hoewel hy saamstem dat die loon in die landbou te laag is, gaan die verhoging wat ingestel is die werkgewers of boere “seermaak”.

“Die opbrengs op bates in die landbou skat ek op minder as 4% voor belasting, terwyl die JSE (Johannesburgse Effekbeurs) se verdienste 6,6% ná belasting is.”
 
Die belê van geld by ’n bank verdien selfs meer, en die individu is aan minder risiko en inspanning blootgestel, meen Schüssler. Hy sê die JSE is ook aan minder risiko as ’n boer blootgestel, want die beurs se belegging word oor baie firmas heen versprei, maar ’n plaas is ’n plaas in ’n spesifieke area wat onder meer deur oorstromings geraak kan word.
 
Schüssler sê Statistieke SA se syfers oor werkgeleenthede in die landbou bewys sy stellings, met werkgeleenthede in dié sektor wat sedert 1990 verminder het. In 1990 het meer as een miljoen mense in die sektor gewerk. Volgens 2007 se statistiek was dit sowat 770 000, en Schüssler verwag dat die statistiek wat dié week aangekondig sal word tot sowat 600 000 sal daal.
 
Verwelkom
Intussen het die ANC die verhoging verwelkom. Luidens ’n verklaring meen die party die nuwe loon sal help om armoede en maatskaplik-ekonomiese kwessies in landelike gebiede aan te pak. Die party sê hy is vol vertroue dat grond-, landbouhervormings- en arbeidsbeleide die landboulandskap en voedselsekerheid in die land sal “verseker”.
 
Die ANC het hulde gebring aan al die werkers vir hul “ongelooflik opofferings en onbaatsugtige stryd” oor die afgelope paar maande om groter maatskaplike geregtigheid en billikheid op plase te bewerkstellig. “Ons is egter bekommerd oor die vlak van geweld wat ons tydens dié demonstrasies gesien het, maar (ons) glo dat, dié uitdaging oorkom sal word deur die betrokkenheid van alle belanghebbendes.”
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.71
+0.7%
Rand - Pond
20.15
+0.2%
Rand - Euro
17.57
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,709.49
+0.6%
Silwer
20.93
+1.1%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
926.74
+2.5%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,611
+3.0%
Alle aandele
66,070
+2.9%
Hulpbronne 10
64,192
+4.1%
Industriële 25
79,708
+2.8%
Finansiële 15
14,059
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot