AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Ander kan by SA leer oor veesiektes

Ander lande kan by Suid-Afrika leer hoe om dieresiektes soos bek-en-klou-seer te bestry, sê me. Bongiwe Njobe, direkteur-generaal van die Departement van Landbou.

Sy het Brittanje se Voedsel- en Standaarde-Agentskap (FSA) gekap oor sy ongestaafde bespiegelinge oor die moontlikheid dat Suid-Afrikaanse vleis dalk 'n groter risiko vir malbeessiekte (BSE) inhou as "ander ingevoerde vleis wat wettig verkoop word".

"Dit is jammer dat die FSA sulke beweringe maak sonder tersaaklike feite om dié spekulasie te regverdig. Die agentskap het nooit enige wetenskaplike studies of toetse onderneem oor die BSE-status in Suid-Afrika nie," sê me. Njobe.

Ook die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) vind die beweringe vreemd. Mnr. Gerhard Schutte, hoof uitvoerende beampte van die RPO, sê dit is ironies dat Brittanje sulke stellings maak terwyl dié land sit met 'n BSE-, sowel as bek-en-klou-seer-probleem.

"Ons is verbaas. Dit is 'n wilde stelling om die siening van Suid-Afrikaanse vleis te benadeel. Suid-Afrika het 'n monitorproses waarvolgens Onderstepoort standaardtoetse doen en alle uitslae was tot nou negatief," sê hy.

Me. Njobe sê die departement verbeter voortdurend sy maatreëls en waarnemingstelsel om risikosiektes soos BSE te beheer en hoë beheerstandaarde te handhaaf.

Internasionale kundiges word bykomend geraadpleeg om te verseker dat te alle tye aan die vereistes van die Wêrelddieregesondheidsorganisasie (OIE) voldoen word.

Die suksesvolle beheer van 'n bek-en-klou-seer-uitbreking binne 'n jaar, is 'n bewys van Suid-Afrika se doeltreffende bestryding van dieresiektes. "Die beheerstelsels kan trouens gebruik word om uitbrekings elders ter wêreld te bestry," sê sy.

Suid-Afrika is ook in die proses om weer sy status as siekte-vry land te herwin.

28 Mei 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.1%
Rand - Pond
20.03
+0.3%
Rand - Euro
17.60
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.53
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.70
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,266.50
+0.2%
Platinum
930.00
+0.5%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot