AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Annelize Crosby sluit by Agbiz aan

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Me. Annelize Crosby. Foto: Vrystaat Landbou
Me. Annelize Crosby. Foto: Vrystaat Landbou
Me. Annelize Crosby sal aanstaande jaar by die landbousakekamer Agbiz aansluit.

Ná jare as Agri SA se regsadviseur en grondsake-kenner sluit me. Annelize Crosby in Februarie aanstaande jaar by die landbousakekamer Agbiz aan as die nuwe hoof van regsintelligensie.

Sy sal oorneem by mnr. Theo Boshoff (32) wat dr. John Purchase as uitvoerende hoof van Agbiz gaan opvolg. Boshoff, wat vyf jaar hoof van regsintelligensie was, neem op 1 Januarie oor wanneer Purchase ná meer as 14 jaar diens by Agbiz uittree. “Annelize word gerespekteer binne die breë landboubesigheidsgemeenskap en ons is opgewonde om haar aan boord te hê,” sê Purchase oor haar aanstelling. “Ek het geen twyfel nie dat sy gladweg by die Agbiz-span sal inskakel.” 

Crosby was 25 jaar by Agri SA betrokke en is hoof van grond- en regsake. Sy het in 1995 as regsadviseur begin en in 2003 was sy vir ’n jaar by ’n prokureurspraktyk betrokke voor sy Kaap toe getrek en op kontrakgrondslag vir Agri SA parlementêre skakelwerk gedoen het. Later het grondsake deel van haar verantwoordelikheid geword en in 2017 is sy vas aangestel.

Sy glo dat die nuwe pos sal ooreenstem met dit wat sy nou doen en dat daar baie op beleidskwessies gekonsentreer sal word. “Baie van die Busa- en Nedlac-prosesse wat Theo voorheen behartig het, sal nou deel van my verantwoordelikheid word. Baie van die dinge het ek al mee gewerk, dalk nie in dieselfde die mate as met die grondkwessie nie, maar ek glo ek sal nie heeltemal uit my diepte wees nie. Daar sal nie baie dinge wees wat vir my totaal vreemd sal wees nie.”

Volgens Boshoff is dit Agbiz se strewe om voort te bou op ’n gesonde werskverhouding met Agri SA en ander belanghebbendes in die landbouwaardeketting. “Eensgesindheid in ons doelwitte is van deurslaggewende belang as ons die diverse verskeidenheid probleme in die breëre landbou-waardeketting en ook in die ekonomie as geheel wil oorkom. Ons het nog altyd ’n goeie werksverhouding met ander bedryfsorganisasies binne die landbou, asook in die groter sake-gemeenskap gehad.”

Hy sê Crosby se vaardighede en ervaring sal bydra om hierdie verbintenisse met ander bedryfsorganisasies te versterk. “Ons sien uit daarna om haar aanstaande jaar binne ons span te verwelkom en wens haar voorspoed toe met haar skuif.”

Oor sy eie nuwe pos sê hy dit is ’n groot uitdaging, maar hy is baie opgewonde daaroor. “Ons het ’n baie sterk span wat ek moet lei, veral noudat Annelize ook by ons gaan aansluit.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,661.79
+0.1%
Silwer
19.02
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
863.26
-0.6%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Bleh
Plat op die aarde tipe mens soek n maatjie om dinge saak te doen🤭🙃en dinge saam meer te geniet
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot