AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Antibiotika: Strategie teen weerstand

Suid-Afrika se antimikrobiese middel-strategie gaan meer met internasionale riglyne ooreenstem.

Die nuwe strategie om antimikrobiese weerstand te verminder moet nie as ’n heksejag gesien word nie, maar eerder ’n manier om te verseker dat hierdie tipe middels vir komende geslagte beskikbaar sal wees.

Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) se strategiese dokument teen antimikrobiese weerstand (AMR) is tot 30 April nog oop vir kommentaar.

Die doel van die strategie, wat deel vorm van die Antimikrobiale Weerstand Nasionale Strategie-raamwerk is om ’n omvattende struktuur te skep om AMR te bestuur en toekomstige gevalle van weerstandigheid te beperk.

Omvattende verandering

Die department voorsien ’n omvattende verandering in die benadering om AMR teë te werk, insluitende ’n heroënskou van geregistreerde antimikrobiale byvoedingsmiddels, asook sekere wetlike veranderinge, insluitende ’n omvattende hersiening van die Wet op Misstowwe, Veevoedsel, Landboumiddels en Veemiddels, 1947 (Wet No. 36 van 1947).

Die hersiening van die wet sal egter eers plaasvind ná deeglike navorsing om die impak van moontlike veranderinge op die dierevoedingsbedryf vas te stel. Die departement sê ook in die verslag dat die gebruik van antimikrobiese middels in voedselproduksie meer met internasionale standaarde sal moet ooreenkom. Dit behels opleiding vir veeartsenykundige personeel, asook ’n jaarverslag rondom die gebruik van antimikrobiese middels met inligting vanaf die Suid-Afrikaanse Inkomstediens word in die vooruitsig gestel.

Dis nie heksejag nie

Dr. Pieter Vervoort, voorsitter van die nasionale dieregesondheidsforum, meen die veranderinge wat in die vooruitsig gestel word, moet nie as ’n heksejag gesien word nie. “Die regulering en toepassing van die AMR-strategie gaan daaroor dat antimikrobiale middels verantwoordelik gebruik word. Die gebruik van hierdie middels gaan dus nie voor die voet stopgesit word nie, daarvoor is hierdie middels té belangrik. Die plan is egter om dit so te gebruik dat toekomstige generasies steeds toegang sal kan hê tot hierdie nuttige stuk gereedskap,” sê hy.

Vervoort meen ook dat die strategie ’n unieke en nuwe manier van samewerking tussen dieregesondheids- en menslike gesondheidsmedici bewerkstellig. “Samewerking tussen die twee dissiplines was in die verlede nie heeltemal so goed as wat dit kon wees nie. Hierdie situasie skep nou die geleentheid vir die twee om beter saam te werk, omdat AMR nie net tot dieregesondheid beperk is nie. Sodoende kan ons ’n veel beter strategie ontwikkel vir die gebruik van antimikrobiese middels.”

SA het regulasies gehad

Hy het ook benadruk dat Suid-Afrika veel beter met antibiotika omgaan as verskeie ander lande ter wêreld. “Suid-Afrika het, wat antimikrobiese middels aanbetref, regulasies gehad voordat AMR ’n kwessie geword het. ’n Hele aantal lande het nooit dergelike regulasies gehad nie, en moet nou daarmee begin. Van ons kant af sal ons net seker maak dat ons regulasies wel ooreenstem met standaarde wat onder meer deur die Wêreldorganisasie vir Dieregesondheid daargestel is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Soek geselskap
Ek hou van gesels Ek is eerlik en opreg. Ek hou van die natuur. Ek hou van diere. Ek hou daarvan om na myself om te sien.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot