AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9025
75,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9590
60,00
SUNS
07 Okt
-
10590
110,00
WEAT
07 Okt
-
7209
-1,00
WMAZ
07 Okt
-
5093
33,00
YMAZ
07 Okt
-
4976
28,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Antwoord oor hidrobreking verwag

’n Antwoord oor die toelating van hidrobreking en skaliegasontginning in die Karoo al dan nie, word oor twee weke verwag.

Die Kabinet bespreek tans die kwessie van hidrobreking en skaliegasontginning in die Karoo asook die verslag wat ’n taakspan oor dié mynmetode se invloed op daardie deel van die land saamgestel het. Mnr. Jimmy Manyi, regeringswoordvoerder, het dié inligting Woensdag (22 Augustus 2012) in Pretoria bekend gemaak.
 
Luidens ’n berig op Fin24.com sê Manyi die kwessie geniet die Kabinet “se volle aandag. ‘‘Sodra die besprekings in die verband afgehandel is, sal alle belanghebbendes, insluitend die media, ingelig word.
 
Volgens die berig is druk op Manyi geplaas om aan te dui op watter datum die aankondiging sal plaasvind, waarop hy geantwoord het: “’n Meer akkurate prentjie sal duidelik word in die Kabinetsbespreking . . . (wat) ’n bietjie meer detail sal verskaf.”
 
Opheffing van moratorium
Intussen verwag die Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG) dat die moratorium op die myn van skaliegas en die gebruik van hidroliese breking deur die Kabinet opgehef sal word. Dít sal die pad oopmaak vir die Departement van Minerale Hulpbronne om lisensies vir prospektering in dié verband aan Shell, Bundu en Falcon toe te staan.
 
Mnr. Jonathan Deal, voorsitter, sê hulle verwagting is gegrond op die uitsprake wat mnre. Dipuo Peters, Minister van Energie, en Trevor Manuel, Minister in die Presidensie, in die media oor die kwessie gemaak het, asook op die feit dat me. Susan Shabangu, Minister van Minerale Hulpbronne, se taakspan sy verslag “in die geheim” voltooi het.
 
Regstappe
Deal sê hul regspan asook ander regspanne werk aan sake wat sal volg as die moratorium opgehef en lisensies vir prospektering toegestaan word. Hy sê sekere foute is al in die proses rondom die moratorium en die oorweging van lisensie-aansoeke uitgewys, en dié foute sal deel wees van die regsproses.
 
Verder is die TKAG van plan om Shabangu aan ’n belofte te hou wat sy by ’n geleentheid van die Kaapstadse Persklub gemaak het. Deal sê Shabangu het aangedui dat die taakspan se verslag vir openbare kommentaar aan die publiek beskikbaar gestel sal word voor enige besluite oor die moratorium en die myn van skaliegas in die land gemaak sal word.
 
Bron: Fin24.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.17
-0.4%
Rand - Euro
17.64
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,711.85
-0.1%
Silwer
20.74
+0.4%
Palladium
2,273.00
+0.5%
Platinum
931.00
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,307
-0.2%
Alle aandele
65,683
-0.2%
Hulpbronne 10
63,547
+0.4%
Industriële 25
79,566
-0.6%
Finansiële 15
14,011
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot