AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Antwoorde oor kospakkies geëis – DA

Bewerings dat kospakkies gebruik is om gewelddadige betogings aan te moedig, het min. Joemat-Pettersson op die rooi tapyt.

As daar bevind sou word dat kospakkies – waarvoor die Departement van Landbou glo R10 miljoen gegee het – gebruik is om gewelddadige betogings in die Wes-Kaap aan te moedig, moet me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, aangekla word van aanhitsing tot geweld. Dié stelling is deur die Demokratiese Alliansie (DA) gemaak ná aanleiding van mediaberigte die afgelope maand.
 
Me. Annette Steyn, die DA se landbou-verteenwoordiger, sê sy het vrae oor die beweringe aan mnr. Lulu Johnson, voorsitter van die departement se portefeuljekomitee, gestuur. Luidens ’n verklaring het die weekblad Mail & Guardian berig die kospakkies is glo aan leiers van die staking – insluitend mnr. Nosey Pieterse, voorsitter van die Black Association of the Wine and Spirits Industry (Bawsi) en algemene sekretaris van Bawusa (Bawsi Agricultural Workers Union of SA) - gegee.
 
Luidens ’n berig in Business Day het een werker wat in die Stofland informele nedersetting in De Doorns woon, gesê: “As jy ’n pakkie kry, dan moet jy na die vergaderings toe gaan en toyi-toyi. Niks is vir niks nie.” Pieterse sê die pakkies is sonder enige verpligtinge uitgedeel.

Verdeeldheid
Volgens die berig het Joemat-Pettersson nog niks gesê oor die onrus en betogings wat tans voorkom nie, terwyl sy in November en Desember haarself daarteen uitgespreek het en in die omgewing teenwoordig was.

Steyn meen die ANC wil landelike gemeenskappe verdeel in ’n poging om die Wes-Kaap in die volgende verkiesing terug te wen. “Wat dit vereger, is dat dit blyk dat die publiek se geld misbruik word om dit te doen.”
 
Die vrae wat gestel is, fokus op die redes waarom daar besluit is dat die kospakkies, wat die departement betaal het, deur ANC-verbonde strukture versprei is; of daar voorsiening is vir geld uit die begroting vir voedselsekerheid om op dié wyse aangewend te word; en wie die individue of organisasies is wat die kospakkies ontvang het.
 
Joemat-Pettersson se hantering van die betogings word deur Steyn as skandalig beskryf. “Pleks daarvan om die griewe van ons landelike gemeenskappe aan te pak, het sy alles gedoen om die probleem te vererger.”
 
Amptelike terugvoer oor die bewerings word binnekort van Joemat-Pettersson verwag.
 
Bron: Business Day
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot