AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Apologie vir stellings oor boere

’n Openbare verskoning is deur die burgemeester van Mkhondo aangeteken ná sy stellings oor plaaswerkers en boere.

’n Vermaning tot vreedsame samesprekings en hantering van probleme is deur die burgemeester van die Mkhondo-munisipaliteit gerig in ’n openbare verskoning in ’n plaaslike koerant, die Excelsior.

Mnr. Bheki Mtshali het volgens AfriForum op die televisieprogram, Special Assignment, ’n beroep gedoen op plaaswerkers om ’n “oog vir ’n oog” te neem as hulle meen dat die boere hulle verontreg.

Hy het dié stelling onlangs in die brief teruggetrek nadat die organisasie hom skriftelik en mondelings versoek het om dit te doen. Hy het ook om verskoning gevra vir sy woorde.

Wet en orde handhaaf
Mnr. Tommy Ferreira, voorsitter van AfriForum op Piet Retief, sê die uitlatings was onaanvaarbaar, en dat beide boere en plaaswerkers hulle vertroue moet plaas in die instellings wat gemagtig is om wet en orde te handhaaf.

“Ons verwelkom die verskoning op sigself, maar is nie gelukkig met die lae hou wat die burgemeester uitgedeel het toe hy in sy verskoning gemeld het dat boere moet ophou om hul werkers soos diere te behandel nie. Dit insinueer dat dit die norm eerder as ’n onaanvaarbare uitsondering is, wat deur die meeste boere in ons gemeenskap veroordeel word,” aldus Ferreira.

Die organisasie sê ná die onlangse skikking aangaande die “Skiet die Boer”-lied meen hulle  dat vordering gemaak word om wedersydse respek tussen gemeenskappe in die land te bevorder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
-0.7%
Rand - Pond
19.94
-2.6%
Rand - Euro
17.60
-1.3%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,659.71
-0.0%
Silwer
18.82
-0.4%
Palladium
2,201.50
+2.4%
Platinum
868.00
+0.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot