AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Appèlhof verwerp Ingonyama-trust se appèl

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
FOTO: VERSKAF
FOTO: VERSKAF
Die Ingonyama-trust se appèl teen die uitspraak in die hooggeregshof in Pietermaritzburg dat sy beleid om die okkupeerders van kommunale grond te dwing om huurooreenkomste te teken en huur te betaal onwettig is, is deur die appèlhof verwerp.

Mnr. Thandeka Mbabama, DA-LP, sê die DA verwelkom die hof se uitspraak. Die trust word nou verplig om die sluit van huurooreenkomste met die okkupeerders van kommunale grond op te skort en moet alle huurinkomste terugbetaal wat tot dusver ontvang is.

“Buiten om hierdie mense in beperkende huurooreenkomste vir grond te dwing, het die Ingonyama-trust mense huurders van hul voorvaders se grond gemaak. Hierdie benadering het veral ’n ongunstige impak op vroue gehad aan wie daar gesê is dat hulle slegs huurooreenkomste in ’n man se teenwoordigheid kon sluit.”

Mbabama sê die appèlhof se uitspraak gee hoop aan okkupeerders van kommunale grond landwyd wie se sekerheid van verblyfreg nog altyd onseker was weens paternalistiese stelsels vir grondadministrasie.

“Dit is selfs belangriker dat dié uitspraak nou die onus op die parlement en die departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling plaas om met wetgewing vorendag te kom wat die regte van okkupeerders van kommunale grond sal verskans en beskerm. Indien dit nie gebeur nie, sal dit verraad wees teenoor die landelike bevolking wat al jare baklei vir sekerheid van verblyfreg.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot