AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Arabiese lente voor SA se deur – Sunter

Die toekomsbeplanner Clem Sunter meen 'n 25% kans bestaan dat Suid-Afrika 'n mislukte staat kan word.

Net meer as 'n jaar gelede het mnr. Clem Sunter voorspel daar is geen kans dat dít kan gebeur nie. Hy dink egter nou anders daaroor, het Sunter by die jaarlikse VinPro-inligtingsdag op Somerset-Wes gesê. Sowat 570 wynboere en rolspelers in dié bedryf was in die gehoor.

Indien Suid-Afrika as staat misluk, sal dit soortgelyk wees aan lande soos Sirië, Irak en Somalië.

Sunter sê daar is 'n paar wapperende gevaarvlaggies wat die weg baan vir so 'n situasie. Benewens nasionalisering en die nasionale gesondheidsplan (national health insurance), is grondhervorming ook 'n gevaarlig.

Grondhervorming sal op 'n kreatiewe manier opgelos moet word. Zimbabwe was voorheen een van die snelgroeiendste ekonomie in die SAOG-gebied, maar daarna het hy 'n muur getref. Dit is presies wat met Suid-Afrika sal gebeur.”

Een moontlike oplossing, volgens Sunter, is 'n “Agresa”, soortgelyk aan Codesa.

Arabiese lente voor die deur?
Sunter meen ook Suid-Afrika is “een gebeurtenis” weg van 'n Arabiese lente.  Belangrike gevaarligte wat misgekyk is vóór die Arabiese lente, was die ongewone hoë vlakke van werkloosheid onder die jeug, aktiewe sosiale media netwerke en ‘n vervreemding van die Regering.

“Raai wat? Suid-Afrika het ál daardie dinge in plek. Marikana kon die sneller gewees het. Ons sien vlakke van anargie onder ons werksmag wat ons nog nooit tevore gesien het  nie. Die werkers luister nie na die unies nie, hulle luister na niemand nie. Hulle doen net wat hulle wil. Dit is nie net protes nie, maar ernstige buitery en verwoesting. Dit het die moontlikheid om 'n mislukte staat te word, na 25% opgestoot.”

'n Laaste groot gevaarvlaggie was die ANC se aanslag op die vrye media, meen Sunter. “Een van die redes waarom ons nog korrupsie in die land tot redelike vlakke kon beperk, was omdat ons 'n aktiewe media het.” Dit het 10%-kans bygedra tot die 25%-voorspelling, meen hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot