AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Arbeidswette: Veranderinge kan knou

Beplande veranderinge aan arbeidswetgewing kan indiensneming verlaag en groter werkloosheid in die hand werk.

Beplande veranderinge aan arbeidswetgewing wat onder meer die gebruik van tydelike werknemers beperk, kan indiensneming verlaag en groter werkloosheid in die hand werk.


‘n Konsepwetsontwerp tot wysiging van die Wet op Arbeidsverhoudinge van 1995 wat op 17 Desember deur die Departement van Arbeid bekendgestel is, stel voor dat werkgewers verbied moet word om werkers tydelik in diens te neem indien die werk wat hulle doen, permanent is.


Voorbeelde van nie-permanente werk wat in die konsepwetsontwerp genoem word, is die oprigting van ‘n nuwe gebou of plaasvervangers vir permanente werkers wat op kraamverlof is. Die redes vir die wetsontwerp is om alle wette oor indiensneming te belyn om ordentlike werk te verseker deur praktyke soos subkontraktering, kontrakwerk en uitkontraktering te beheer.


Eweneens is die wysigings ook daarop gemik om dit vir werkers makliker te maak om lede van vakbonde te word en kwesbare werkers te beskerm. Die Wet op Gelyke Indiensneming en die Wet op Basiese Diensvoorwaardes word ook by die wysigings ingesluit.


Mnr. Ian Ollis, die Demokratiese Alliansie se woordvoerder oor arbeid, meen hoewel die staat ‘n verantwoordelikheid het om werkers se regte te beskerm, is die beoogde wysigings nie in belang van pogings om werkloosheid te bekamp en armoede te verlig nie. Ollis beskou die wetsontwerp as die “ernstigste wetgewende aanslag” wat die huidige regering nog op ekonomiese ontwikkeling geloods het.


Hoewel die wysigings ‘n poging is om arbeidsmakelaars in die bek te ruk, skryf Linda Ensor in Business Day dat die voorstelle in stryd is met wêreldwye neigings ten gunste van informele en tydelike indiensneming. Sy haal mnr. Martin Westcott van P-E Corporate Services aan wat sê hoewel hy besef dat daar ‘n behoefte is om die uitbuiting van werkers wat deurlopend op ‘n tydelike basis in diens geneem word om die koste geassosieer met permanente indiensneming te vermy, Suid-Afrikaanse arbeidswette dikwels buitelanders wat ondernemings hier wil begin ontmoedig om in Suid-Afrika te belê.


Die wetsontwerp kan hier afgelaai word, en die publiek het tot 17 Februarie 2011 om skriftelik kommentaar te lewer op die wetsontwerp.

  • Suid-Afrika het 158 000 werksgeleenthede sedert die helfte van 2009 verloor, en 86 000 daarvan in die derde kwartaal van 2010. Die amptelike werkloosheidsyfers staan op 25,3%.

22 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot