AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

As Bill Gates arm was, was hy hoenderboer

Bill Gates sou met hoenders boer as hy arm was – só sê een van die wêreld se rykste mense.

Die rykste man ter wêreld sê indien hy onder omstandighede van uiterste hongersnood moes leef, hy met hoenders sou boer om aan die lewe te bly en dan die grense van armoede daarmee te verskuif.

Volgens dié man, Bill Gates, se berekeninge, kan ’n mens met slegs vyf hoenders ’n begin maak om huishoudelike voedselonsekerheid voor die bors te vat.

Sy somme maak sin, maar oor Afrika heers groot kommer in terme van die kontinent se groeiende afhanklikheid van invoer. Volgens The Conversation van 20 September 2016 is daar voldoende bewys dat indien Afrika sy hoenders kan kosgee, dié kontinent in staat sal wees om sy mense te kan voed.  Afrika voer tans 83% van die voedsel wat verbruik word, in. Dit dui op die verandering van ’n voedsel-uitvoerder na groeiende invoer-afhanklikheid.

Genoeg graan

Voldoende graanproduksie kan die positiewe omdraai ten opsigte van invoer-afhanklikheid lei, want voldoende graan sal kan voorsien in die groeiende vraag na voedsel onder die bevolking wat toeneem, maar ook tegelykertyd betekenisvolle vraag veranderings ondergaan.

Ongelukkig faal die landbou die meeste verbruikers op die kontinent. Die droogtes van die afgelope aantal jare was uiteraard verdere vet op dié vuur. Afrika voer pluimveeprodukte van meer as VSA$3 miljard per jaar in. Geteikende invoer-vervanging behoort dus voorkeur aandag te kry kragtens beleid en ondersteuning. In vele opsigte stem toestande van voedselonsekerheid in Suid- en Suidelike Afrika ooreen met die ervaring noord van ons.

Suid-Afrika is ten dele vergelykbaar met ander lande in Afrika – baie huishoudings kan nie vir hulself sorg omdat hulle nie vir hoenders kan sorg nie.

Huishoudings in die landbou

Die uitkoms van die 2016 Gemeenskap Opname (CS2016) van Statistiek Suid-Afrika toon duidelike demografiese verskuiwings van huishoudings wat aangedui het dat hulle betrokke is by die landbou. Volgens CS2016 word nagenoeg 2,4 miljoen of 14% van SA se 16,9 miljoen huishoudings geklassifiseer as van die landbou afhanklik, m.a.w. hulle het aangedui dat hulle in 2015 in die landbou betrokke was. Sowat 536 000 of bykans 28% van dié huishoudings is in KwaZulu-Natal, gevolg deur die Oos-Kaap met net meer as 495 000 huishoudings. In die Noord-Kaap was net minder as 48 000 huishoudings by die landbou betrokke.

Wat ras aanbetref, tel swart huishoudings onder die grootste met bykans 15,5%, gevolg deur die Blanke groep met 8,6%. Kleurlinge en Indiërs se aandeel was 4,6% en 3,5% onderskeidelik.  Die aantal huishoudings wat in die landbou betrokke is, het egter met net minder as 551 000 of 19,1% afgeneem sedert die 2011-sensus. Hierdie verskuiwing word grootliks toegeskryf aan die toenemende impak van die droogtes van die afgelope aantal jare.

Die impak van die droogte is nog nie deurgewerk nie en sistemiese verarming lank nog nie by ’n draaipunt nie. Groot dele van Suid-Afrika bly sukkel met dít waarmee die res van Afrika worstel, naamlik om te leer hoe om hoenders kos te gee om self kos te hê, die voorland.

* Dr. Kobus Laubscher is ‘n landbou-ekonoom en voormalige hoofbestuurder van Graan SA.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot