AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9212
58,00
CORN
07 Okt
-
4811
-7,00
SOYA
07 Okt
-
8805
45,00
SUNS
07 Okt
-
10625
145,00
WEAT
07 Okt
-
7203,2
-6,80
WMAZ
07 Okt
-
5061
1,00
YMAZ
07 Okt
-
4832
-18,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘As landbou duik, vou SA se ekonomie’

Enige teëspoed in die land se landbousektor sal tot rampspoed in die res van ekonomie lei, waarsku mnr. Hamlet Hlomendlini, hoofekonoom by Agri SA.

Hierdie waarskuwing kom met die ANC wat nog nie sy soeke laat vaar het vir ’n manier om onteiening sonder vergoeding te laat geskied nie. Suid-Afrika se Grondwet laat tans geen ruimte vir onteiening sonder vergoeding toe nie.

Grondeienaarskap is krities om finansiële stabiliteit te verseker asook die ontwikkeling van ’n plaas. Landboubedrywighede word as hoë risiko beskou weens onbeheerbare faktore, soos klimaatsverandering, en die feit dat diegene wat in die sektor belê die waarde van hulle grond as versekering vir hulle belegging gebruik.

Hlomendlini sê veral finansiële instellings beskou grond as kollateraal wanneer finansiering vir boere verleen word. Sonder bewys van eienaarskap van grond, sal dit byna onmoontlik word vir boere om finansiering van banke te kry.

Beleggings is noodsaaklik

Hy sê om produktiwiteit en volhoubaarheid in die sektor te verseker, is kapitaalbeleggings noodsaaklik. Kapitale bates en belegging in die sektor het die afgelope vyf jaar geleidelik toegeneem, In 2016 was die waarde van kapitale belegging in die sektor R427 790 miljoen. Grond en vaste verbeterings het 54% hiervan uitgemaak.

Onteiening sonder vergoeding sal waarskynlik hierdie neiging verander, wat beteken dat disinvestering en werkverliese sal plaasvind. Dit kan die land in die komende jare in ’n dieper resessie laat verval, sê hy.

Die landbou is ook krities vir die ontwikkeling van die ekonomie, siende dat hy sterk vooruit- en terugwaartse skakels met die res van die ekonomie het.

Vooruit skakels

Terugwaartse skakels kan gesien word in die landbou wat goedere soos bemestingstowwe, chemikalieë en implemente van die vervaardigingsektor aankoop en vooruit skakels is die verskaffing van rou materiaal aan die bedryf en die voedselverskaffingsketting in die algemeen.

Sowat 70% van die landbou se uitsette word gebruik as intermediêre produkte in ander sektore, veral die landbouverwerkingsektor wat bykans 20% tot werkskepping in die vervaardigingsektor bydra. “Wat dit voorstel is dat enige teëspoed in die landbousektor tot rampspoed in die res van die ekonomie sal lei.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-0.0%
Rand - Pond
20.18
-0.4%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.2%
Goud
1,710.63
-0.1%
Silwer
20.73
+0.4%
Palladium
2,253.50
-0.4%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,225
-0.3%
Alle aandele
65,601
-0.4%
Hulpbronne 10
63,613
+0.5%
Industriële 25
79,388
-0.8%
Finansiële 15
13,976
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot