AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

ASA bly oor Epping-mark

Aartappels Suid-Afrika (ASA) is ontsteld en bekommerd dat toegelaat is dat die Kaapstadse Varsproduktemark in Epping, wat 'n paar jaar gelede nog ekonomies lewensvatbaar was, soveel agteruitgaan dat dit teen 2004 nie-lewensvatbaar kan wees.

Mnr. Guilluame Cloete, assistant-hoofbestuurder van ASA, sê dié organisasie is 'n voorstander van die privatisering van die nasionale varsproduktemarkte. Daarom word die aankondiging deur mnr. David Erleigh van Kaapstad se stadsraad se Uitvoerende Komitee vir Handelsdienste verwelkom, dat die Epping-varsproduktemark aan die private sektor verkoop gaan word.

Hy sê die aartappelbedryf het nog altyd geglo dat 'n sake-onderneming soos 'n varsproduktemark, waar vrymarkbeginsels geld, toegelaat moet word om in 'n sake-omgewing te funksioneer sonder belemmering deur amptelike en politieke beperkings en inmenging.

As die owerhede — wat nou van die mark ontslae wil raak op 'n manier wat die minste risiko vir hulle inhou — nie die proses vertraag het nie en geluister het na verskillende sektore in die varsproduktebedryf oor tydige privatisering van die mark, sou dit dalk teen 'n hoër prys verkoop kon word.

Die toekoms van die Eppingmark is belangrik vir aartappelboere in die Wes-Kaap. Op 'n onlangse vergadering het die Sandveld se aartappelboere besluit 'n konsortium moet gevorm word om die mark te bestuur. Dit moet uit varsprodukteprodusente, markagente, formele en informele kopers en die markbestuur bestaan. Dit sal voorkom dat 'n enkele segment die bestuur van die mark tot eie voordeel kaap, sê mnr. Cloete.

ASA het reeds die vorming van só 'n groepering geïnisieer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot