AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Astral koop toerusting om uit te brei

Astral het nóg slagtoerusting van 'n gelikwideerde hoenderplaas gekoop om sy werksaamhede uit te brei.

Die pluimveeprodusent Astral Foods het sekere bates van 'n hoenderplaas, wat vroeër aan die Wes-Kaapse Darling Fresh Chicken behoort het, op 'n likwidasieveiling gekoop.

Mnr. Chris Schutte, uitvoerende hoof, het gesê Astral het R5,1 miljoen vir die verwerkingstoerusting betaal en dat dit waarde tot sy bestaande bedrywighede sal toevoeg.

Astral het onlangs, ook op 'n likwidasieveiling, pluimveebates gekoop wat aan Argyle Poultry Farms in KwaZulu-Natal behoort het.

Finansiële probleme
Schutte sê die moeilike markomstandighede in die pluimveebedryf die laaste twee tot drie jaar het tot groot druk op marges gelei. Dit het 'n ernstige impak op klein- tot mediumgrootte pluimveeprodusente gehad en van hulle in finansiële probleme gedompel.

Die bates wat Astral op die likwidasieveilings verkry het, wys volgens Schutte sy verbintenis tot voortgesette plaaslike pluimveeproduksie en -voorsiening.

Volgens hom plaas albei die verkrygings Astral in 'n goeie posisie om sy voetspoor in die KwaZulu-Natalse marksegmente vir vars en waardetoegevoegde pluimvee uit te brei.

Die slagplaastoerusting sal tot voordeel van Astral se Mountain Valley-bedrywighede in KwaZulu-Natal wees, maar 'n groot deel daarvan sal ook gebruik word om vermoëns by Astral se County Fair-bedrywighede in die Wes-Kaap uit te brei.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
19.47
-0.4%
Rand - Euro
17.42
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,640.01
-0.2%
Silwer
18.70
-0.9%
Palladium
2,050.50
-1.1%
Platinum
855.30
-0.4%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,506
-1.1%
Alle aandele
62,774
-1.0%
Hulpbronne 10
55,008
-2.3%
Industriële 25
78,550
+0.2%
Finansiële 15
13,887
-1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot