AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Astral se syfers blink weer

Goedkoper voer en moontlike teen-stortingstariewe kan beter vooruitsigte vir pluimvee inhou, sê Astral Foods.

Astral het ’n baie beter halfjaar agter die rug vergeleke met die ses maande tot 31 Maart 2013, wat volgens mnr. Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral Foods, een van die slegste handelstydperke was wat die bedryf nóg ervaar het.

Schutte het met die bekendmaking van Astral se halfjaarresultate gesê die verwagte goeie mielie-oes in Suid-Afrika kan in die volgende ses maande tot laer graanpryse lei, wat voordele inhou vir voerpryse en die produksiekoste van braaihoenders.

Schutte is ook optimisties oor die moontlikheid dat die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) anti-stortingstariewe teen ingevoerder hoender uit die Europese Unie kan instel. ’n Aankondiging oor voorlopige maatreëls vir ses maande word in Junie of Julie verwag. Sulke maatreëls sal help om die wanbalans in die vraag en aanbod van hoender te verbeter, sê Schutte.

Groot indaba
Schutte verwag nie dat die Regering binne die volgende ses maande ’n perk op die toevoeging van pekelwater tot hoender sal begin afdwing nie. “Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye het sy aggressiewe uitgangspunt verander en ‘n groot indaba aangevra, waarby kleinhandelaars ook betrek sal word.”

Astral se inkomste vir die ses maande was 11% hoër as in die vergelykende tydperk, sy bedryfswins was 260% beter en wesensverdienste per aandeel 308% hoër.

Dit was ondanks voortgesette hoë pluimvee-invoer, rekordpryse vir plaaslike mielies en sojabone en die swak rand.

Astral het ’n tussentydse dividend van 200c per aandeel verklaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot