AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Astral sprei sy vlerke

’n Ooreenkoms met Pioneer Food kan Astral die produsent maak wat die meeste hoenders in Afrika slag.

Astral het vir die derde keer in ’n paar weke ’n aankondiging gemaak wat behels dat hy sy produksie kan uitbrei. Quantum Foods, ’n volfiliaal van Pioneer Foods, kan in die toekoms tot 550 000 braaihoenders aan Astral in die Wes-Kaap voorsien.

Astral en die Pioneer-voedselgroep het bekend gemaak dat hulle ’n langtermyn-aanbodooreenkoms in dié verband gesluit het, wat in werking sal tree sou Quantum sy Tydstroom-abattoir in Durbanville sluit.

Die ooreenkoms is onderhewig aan opskortende voorwaardes wat Quantum teen 15 Mei moet nakom. Die belangrikste hiervan is die afhandeling van raadpleging met personeel wat geraak word.

Quantum wil verwerking staak
Quantum is besig om sy bedrywighede te herstruktureer met die doel om verwerking van braaihoenders in die provinsie te staak.

Die ooreenkoms behels dat Quantum ’n groot persentasie van sy produksie van lewende braaihoenders aan Astral se County Fair-slagplaas lewer, waar die hoenders verwerk en na die groter Wes-Kaapse mark versprei sal word.

Mnr. Chris Schutte, uitvoerende hoof van Astral, sê Tydstroom Poultry, ’n sake-eenheid van Quantum wat uit die Wes-Kaap bedryf word, sal dan tot ’n groot mate braaihoenders per kontrak vir Astral grootmaak.

“Met hierdie uitbreiding sal Astral ’n beduidende aantal poste by County Fair skep en Tydstroom sal werkgeleenthede in die boerdery-waardeketting behou.”

Vyfmiljoen per week
Die ooreenkoms kan ook daartoe lei dat Astral se volume met sowat 12% styg om vyfmiljoen braaihoenders per week te slag – die meeste in Afrika. Schutte sê Astral sal sy vermoëns by County Fair teen sowat R80 miljoen moet uitbrei.

Dit strook met Astral se strategie om ’n suiwer geïntegreerde pluimveemaatskappy te wees, iets waarmee aandeelhouers volgens hom tevrede is. Astral wil dus volume verhoog om eenheidskoste te kan verlaag en winsgewendheid te verhoog.

Volgens mnr. Phil Roux, uitvoerende hoof van Pioneer Foods, is die ooreenkoms die logiese stap vir Quantum. “Quantum sal sy teelbedrywighede en die grootmaak van braaihoenders voortsit tesame met voervoorsiening in die waardeketting, met Astral wat die hoender verwerk, versprei en bemark.” Roux sê albei partye sal hul kernvermoëns kan versterk en so bedryfsdruk tot 'n mate kan verlig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot