AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Astral verwag beter halfjaar

Astral Foods klap sy vlerke oor beter verwagte verdienste vir die halfjaar, maar 'n ontleder is versigtiger.

Die pluimveeprodusent Astral Foods verwag sy verdienste vir die halfjaar tot einde Maart gaan baie beter wees, maar ’n ontleder maan dit is van ’n lae grondslag af.

Astral het in ’n handelsverklaring gesê sy wesensverdienste per aandeel in die ses maande tot 31 Maart kan 300% tot 310% hoër wees vergeleke met die ses maande tot einde Maart verlede jaar. Die genoteerde maatskappy sê sy verdienste per aandeel sal na verwagting 30% tot 40% hoër wees.

Mnr. Anthony Clark, ’n ontleder van Vunani Securities wat onder meer op voedselprodusente en die landbou fokus, sê ’n mens moet in ag neem dat Astral se wesensverdienste in die eerste halfjaar van 2013 tot 94 sent per aandeel gedaal het, vergeleke met 521 sent per aandeel in 2012 se eerste halfjaar.

Die daling is toegeskryf aan swak marktoestande, hoë koste van produksiemiddele en goedkoop ingevoerde hoender.

Steeds laer as in 2012
Die verwagte styging van 300% tot 310% beteken wesensverdienste per aandeel van 376 sent tot 385 sent, sê Clark, wat steeds 26% laer is as 2012 se eerste halfjaar.

Clark het onlangs meer optimisties oor die hoenderbedryf geraak. Hy sê ’n effense daling in die mielieprys, ’n verwagte groot mielie-oes, invoertariewe wat bietjie verligting teen invoer gebring het, en groter verbruikersvraag in die feestyd het Astral gehelp.

Tariewe teen storting?
“Daar is egter nog ’n paar donker wolke.” Almal wag om te sien wat die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) gaan besluit oor die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV) se aansoek om teenstortingstariewe op hoender wat uit die Europese Unie ingevoer word. Hierdie hoender is weens ’n vryhandelsooreenkoms van invoertariewe vrygestel. Itac se besluit word binnekort verwag.

Astral maak intussen op Maandag, 19 Mei, sy finansiële resultate vir die halfjaar tot 31 Maart bekend.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot