AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Asuf kuier by Zokwana, Cele

Nóg belangrike rolspelers in die landbou het minister Senzeni Zokwana en sy adjunk, mnr. Bheki Cele, ontmoet.

Rolspelers in die landbou het die geleentheid gehad om blad te skud met die Minister van Landbou, mnr. Senzeni Zokwana én sy adjunk, mnr. Bheki Cele.

Mnre. Mike Mlengana, voorsitter van die African Farmers Association of South Africa (Afasa), Japie Grobler, waarnemende voorsitter van die eenheidsforum vir die landbousektor (Asuf), en dr. John Purchase, hoof uitvoerende beampte van Agbiz, het die vergadering bygewoon.

Grobler het die die afvaardiging na die Ministers van Landbou gelei. Hy sê die doel van die besoek was om die lede van Asuf bekend te stel, en om ’n raamwerk vir konstruktiewe dialoog te skep vir die talle uitdagings wat die breër landbou moet trotseer.

Luidens ’n verklaring het die ministers hul verwagtinge uitgestippel, veral oor voedselsekerheid, groei, meer geleenthede en toegang tot die landbou. Zokwana en Cele het onderneem om dialoog met Asuf en die landbousektor as geheel te voer.

Grobler het gesê ’n basis is geskep om ’n goeie verhouding en vennootskap met die ministers te skep. “Ons sien uit na meer gedetailleerde en in-diepte betrokkenheid om groter sekerheid oor beleid en beleggingsvertroue in die bedryf te skep,” het Grobler gesê.

Byskrif: Hier is van links, dr. John Purchase, mnre. Bheki Cele, Japie Grobler, Senzeni Zokwana en Mike Mlengana. Foto: Asuf

Asuf-meeting-with-minister-(2)

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.69
+0.8%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.63
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.44
+1.6%
Rand - Jen
0.12
+0.6%
Goud
1,720.81
+1.2%
Silwer
20.99
+1.3%
Palladium
2,328.20
+4.7%
Platinum
928.72
+2.7%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.4%
Alle aandele
66,313
+3.3%
Hulpbronne 10
64,568
+4.7%
Industriële 25
80,073
+3.3%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
Hierdie suikerbosie Wil saam jou Onder sterre en maanlig wees
My hart is opreg en ook net opsoek Na my Boer my baby Ek het waardes en my grootste trots is dat God my God is s
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot