AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Asuf soek alternatief vir grondplafon

’n Soeke na ander maniere om grondplafonne toe te pas, word deur Asuf bespreek.

Alternatiewe maniere om grondplafonne toe te pas, word binne die eenheidsforum vir die landbou (Asuf) bespreek.

Mnr. Japie Grobler, Asuf-voorsitter, het in die kykNET-reeks 2014 se episode oor grondhervorming gesê “te groot boere” moet dalk in staat gestel moet word om, wanneer hulle uitbrei, swart ekonomiese bemagtiging (SEB) daarby in te sluit.

Grobler het by navraag aan Landbouweekblad gesê mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, asook van Asuf se lede, dring op plafonne aan. Daarom word verskillende moontlikhede nou binne Asuf “rondgeskop”.

“Dalk het ons verskillende soorte grondplafonne nodig. Miskien moet dit so wees dat as ‘n baie groot boer wil uitbrei, hy verplig moet word om SEB daarby in te sluit?

“Só word die boer nie gekeer om uit te brei nie, maar sy uitbreiding is ook in belang van herverdeling en restitusie.”

Grobler sê een van die ander voorstelle op die tafel is dat daar in groot boere se geval ‘n langer eerste reg aan die staat moet wees. Sou so ‘n boer dus grond wil verkoop, moet die staat langer tyd hê om te besluit of hy die grond wil koop.

Mnr. J.P. Landman, ekonoom, is die aanbieder van die 2014-reeks Sondagaande waarin na die tweede dekade van Suid-Afrika se demokrasie gekyk word.

Volgens Grobler is daar ‘n groot aanvaarding in Suid-Afrika dat die land kommersiële boere nodig het.

Die land het egter nou ‘n doeltreffende grondregister nodig, sodat ‘n mens kan weet watter grond in staatsbesit is en dié grond doeltreffend gebruik kan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot