AFGRI
BEAN
27 Jan
-
9646,8
167,80
CORN
27 Jan
-
4639
67,00
SOYA
27 Jan
-
9560
78,00
SUNS
27 Jan
-
11500
-212,00
WEAT
27 Jan
-
6659,8
96,80
WMAZ
27 Jan
-
4530
-20,00
YMAZ
27 Jan
-
4540
16,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

‘Attie Karate’ oorlede

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Prof. Piet le Roux en sy vrou, Queenie. Foto: Verskaf
Prof. Piet le Roux en sy vrou, Queenie. Foto: Verskaf
Een van die bekendste grondkundiges aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), prof. Piet le Roux, is in die ouderdom van 71 jaar aan kanker oorlede.

Hy was onder meer verantwoordelik vir die stigting van ’n grondklassifikasiewerkgroep waarvoor hy deur die grondkundevereniging van Suid-Afrika vereer is.

Le Roux het in 1970 sy voorgraadse studie aan die UV voltooi en sy daaropvolgende akademiese kwalifikasies ook by sy alma mater verwerf.

Prof. Chris du Preez, een van sy oud-kollegas wat saam met hom op skool was by die landbouskool Landboudal op Jacobsdal, sê Le Roux se spesialisveld was grondklassifikasie en kartering, asook hidropedologie. Hy is sowat 12 jaar gelede as hoogleraar aangestel.

Le Roux het die bynaam Attie Karate gekry omdat hy hom in die Oosterse gevegskuns onderskei het. Hy het saam met sy broer, Ian, ’n Springbok-karateka, die sport afgerig. Hy was ook bekend onder die bynaam Piet Spook wat hy by Landboudal gekry het.

Me. Rida van Heerden, eertydse sekretaresse van die departement grondkunde aan die UV, beskryf Le Roux as ’n mensliewende kollega wat altyd bereid was om ander te help.

Ná sy aftrede in 2016 het hy en sy vrou, Queenie, hulle op Danabaai gevestig. Le Roux word oorleef deur sy vrou, hul seun, Stefan, en twee stiefkinders, asook Le Roux se twee kinders, Pieter en Louise, uit sy huwelik met sy eerste vrou, Sandra, wat jare gelede aan kanker oorlede is.
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.32
+0.1%
Rand - Euro
18.69
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Platinum
1,006.25
+0.2%
Palladium
1,623.94
-2.6%
Goud
1,924.69
-0.2%
Silwer
23.61
-1.3%
Brent-ruolie
87.47
+1.5%
Top-40
74,899
+0.6%
Alle aandele
80,931
+0.5%
Hulpbronne 10
77,973
-0.3%
Industriële 25
104,047
+0.9%
Finansiële 15
16,321
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Geskei, soek vriende, wat van 'n roadtrip iemand.???
Wel ek is baie rustigge mens, ek rook nie, ek drink nie, ek is gelukkig om net by my huis te wees, braai en lekker kuier, bosveld is my ding. Roadtrip enige iemand. ??
Iemand ordentlik asb
Ek is lief vir die lewe. Ek hou van kuier saam vriende en famile. Soek rus en vrede sonder drama
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot