AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Aus-melkboere vra kode vir supermarkte

Melkboere in Australië het die land se regering gevra vir ’n verpligte kode vir beste praktyk vir supermarkte.

’n Kode vir beste praktyk vir supermarkte is Australië nodig om die misbruik van mag in die mark, veral die suiwelmark, te verhoed, meen boere. Die Nasionale Boere Federasie (NFF) in dié land het derhalwe ’n vroeëre versoek vir so ’n kode onlangs herhaal.

Mnr. Jock Laurie, voorsitter, sê luidens ’n verklaring hulle het al met die Australiaanse Voedsel en Kruideniersraad en grootskaalse kleinhandelaars saamgewerk in‘n poging om so ’n kode op te stel. Die organisasie het egter later vertroue in die proses verloor.

Laurie sê hulle het nog altyd pogings vir so ’n kode ondersteun, maar wou dit op ’n vrywillge basis saamstel en bereik. “Na ’n paar maande van besprekings, het ons nie vertroue gehad dat ’n vrywillige kode die sterk uitkomste wat boere verwag tot gevolg sou hê nie – dit is hoekom ons nou die staat versoek om saam met ons te werk om ’n gewensde verpligte kode daar te stel.”

Geen bykomende kostes vir boere
Die kode moet onder andere misbruik van mag tussen kleinhandelaars verhoed, en kommer oor kontrakte tussen boere en kleinhandelaars aanspreek.

”En dit moet gedoen word op ’n manier wat nie onnodige bykomende kostes in die landbou waardeketting gaan beteken nie. Boere is prysnemers, so dit is uiters belangrik dat geen bykomende kostes na boere deurgegee word nie,” aldus Laurie. Die organisasie sê hulle sal slegs ’n kode ondersteun “wat tande het” en waarvolgens oortreders daadwerklik vervolg word.

Nuwe melkkontrak vir Brittanje
Intussen het een van Brittanje se grootste suiwelmaatskappye ’n nuwe formule-gebaseerde melkkontrak bekend gestel. Dairy Crest se kontral is van 1 April 2013 af in werking.

Luidens ’n berig op DairyReporter.com sê die maatskappy die kontrak is daargestel in ’n poging om “hittige” gesprek situasies uit prysonderhandelinge te verwyder. Mnr. Mike Sheldon, ’n direkteur vir Dairy Crest, sê hulle het tot dusver baie positiewe terugvoer oor die kontrak van die land se melkboere ontvang.

Bron: Dairy Reporter

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.82
-1.1%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,714.76
-0.7%
Silwer
20.57
-2.4%
Palladium
2,255.32
-2.9%
Platinum
920.90
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my Bokkie Kom huis toe
Ek is eerlik haat ñ geliegery is opreg what you see is what you get plus more, try me you wish you met me sooner
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot