AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Australië se oeste kan wêreld help

Die wêreld se oë is weens ’n dreigende voedselkrisis tans op Australië gefokus met die hoop op dié land se graanoeste.

Met berigte van ’n dreigende wêreldvoedselkrisis wat uit verskillende oorde die ronde doen, sê ’n ontleder van Amerika die oes wat tans van Australië se landerye afgehaal word, kan ’n rol speel om die krisis met graanvoorrade op te los.

Mnr. Dan Basse, ’n Amerikaanse kommoditeitsontleder en hoof van die AgResource Company, het luidens ’n berig op News24.com opgemerk dat Australië se oes die wêreld sal help.

“Ons het elke metrieke ton koring en graan wat die Australiese boere kan produseer, nodig. Enigiets wat die Australiese boere kan doen om hul produksie te verseker of te verbeter sal winsgewend wees in die jaar vorentoe.”

Prysstygings in 2013
Mnr. Jean-Rene Buisson, hoof van Frankryk se nasionale vereniging vir die voedselbedryf (ANIA) sê alle produkte wat op grane gebaseer is, insluitend vleis, sal deur prysstygings geraak word.

Droogtes, wat met die El Niño-weerverskynsel verband hou, het veral produksie in Amerika, Rusland en dele van Europa benadeel.

Luidens ’n berig op Bloomberg.com is verlede maand geskat dat Wes-Australië se koringoes 40% kleiner kan wees as wat verwag is. Dít word ook toegeskryf aan weerstoestande, soos droogte en ryp wat aanplantings benadeel.

Die totale koringproduksie vir dié streek in Australië word op tussen 9 en 11 miljoen ton vir die 2012/’13-produksiejaar geskat. Dít is heelwat laer as die rekordoes van 15 miljoen ton wat verlede jaar aangeteken is.

Wêreld sal homself steeds kan voed
Intussen berig The Land dat die wêreld, volgens ’n Amerikaanse kommoditeitsmakelaar, in staat sal wees om genoeg voedsel te produseer ondanks bevolkingsgroei en klimaatsverandering.

Mnr. Alex Duncan, ’n makelaar by McDonald Pelz, sê om dít reg te kry sal teling en graanopberging in die landboubedryf wêreldwyd verbeter moet word.

Die wêreldbevolking groei volgens Duncan stadiger as wat verwag is, en dit sal die 9,5 miljoen-kerf teen 2050 bereik. Hy sê hoewel dit steeds ’n groot toename is, sal dit moontlik wees om genoeg voedsel te produseer mits beter landboupraktyke toegepas word om te vergoed vir verliese wat deur klimaatsveranderinge veroorsaak kan word.

Bronne: News24.com; Bloomberg.com;  The Land

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.07
-0.6%
Rand - Pond
20.16
+0.2%
Rand - Euro
17.68
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,661.25
+0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot