AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Avobedryf moet plaaslike mark verder ontgin

Suid-Afrika se avokadobedryf moet nie die waarde van die plaaslike mark onderskat nie en behoort hierdie mark verder te ontwikkel.

Mnr. Chris Keevy, bestuurder van die SA Avokadokwekersvereniging (SAAKV), het op die Levubu-avokadostudiegroep se boeredag op Levubu in Limpopo gesê die pryse van avokado's het die afgelope tien jaar nie in Europa gestyg nie. Dat plaaslike boere meer geld vir hul uitgevoerde produkte kry, is te danke aan die rand se swak wisselkoers.

Daarteenoor, sê mnr. Keevy, het avokadopryse op die plaaslike varsproduktemarkte oor die afgelope tien jaar bykans verdubbel.

Hierdie seisoen is groot vordering gemaak met die koördinering van volumes tussen die lande wat na Europa uitvoer. Dit het egter ook die vloei van avokado's na die plaaslkike mark beïnvloed, maar ondanks taamlike groot volumes, is deurgaans goeie pryse behaal. Die verwerking van avokado's wat nie vir uitvoer geskik is nie, begin 'n beduidende rol op die oorsese en plaaslike mark speel, het mnr. Keevy gesê.

27 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
-1.4%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.61
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.9%
Goud
1,705.36
-1.2%
Silwer
20.10
-4.6%
Palladium
2,219.00
-4.5%
Platinum
907.50
-2.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,125
-1.2%
Alle aandele
65,528
-1.2%
Hulpbronne 10
63,452
-1.7%
Industriële 25
79,174
-1.1%
Finansiële 15
13,970
-0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot