AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Baie boere bestuur goeie jare nie reg nie

Boere weet in baie gevalle nie hoe om 'n goeie landboujaar reg te bestuur nie, sê mnr. André Louw, hoofbestuurder van ABSA AgriBesigheid. "Die eerste ding waaraan hy dink as dit goed gaan, is aan 'n nuwe luukse-voertuig en 'n manier om by die Ontvanger van Inkomste verby te kom."

Hy het op 'n boeredag van die Saailingkwekersvereniging by Mooketsi in Limpopo gesê 'n goeie jaar bied die geleentheid om skuld te konsolideer en by die gemeenskap vertroue in die landbou te wek.

Boere kan nie in swak jare vir hulp op die staat staatmaak nie. Elkeen is op homself aangewese en daarom is dit belangrik om skuld te delg. "Hoe minder skuld, hoe meer beweegruimte het die boer. "

Mnr. Louw sê as 'n ontwikkelende land wat net 0,5 % van die wêreldekonomie insluit, is Suid-Afrika baie kwesbaar. Die landbou moet internasionaal suksesvol kan meeding en moet as internasionele speler vertroue wek.

"Die geslaagde implementering van die strategiese landbouplan is deurslaggewend vir die landbou. Dit is uiters belangrik dat grondhervorming doeltreffend geskied om die landbou as belangrike hoeksteen in Suider-Afrika te vestig."

Hy het gesê die Regering se ondersoek na voedselpryse kan 'n groot probleem skep. As dit 'n poging is om terug te beweeg na 'n stelsel van regulering sal dit 'n baie ongunstige sein na die buiteland stuur. "Dit sal gesien word as teken dat Suid-Afrika nie sy beloftes gestand kan doen nie."

Om al die uitdagings te hanteer, is 'n sakebenadering, doeltreffende kostebestuur, 'n markgerigte benadering en strategiese vennootskappe in die landbou nodig.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.5%
Rand - Pond
19.38
-0.3%
Rand - Euro
17.34
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.67
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.86
+0.6%
Silwer
18.54
+1.0%
Palladium
2,053.50
+0.5%
Platinum
857.00
+0.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,290
0.0%
Alle aandele
63,626
0.0%
Hulpbronne 10
56,215
0.0%
Industriële 25
79,529
0.0%
Finansiële 15
13,982
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot