AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Baie pluimvee in China van kant gemaak

Altesaam 20 000 stuks pluimvee is al in China van kant gemaak ná ’n uitbreking van voëlgriep onder mense.

Die aantal bevestigde gevalle van voëlgriep onder mense in China het tot 18 gestyg, met ses sterftes wat al aangeteken is.

Die Wêreld Gesondheidsorganisasie (WHO) het onlangs aangekondig dat ’n nuwe sort voëlgriep, die H7N9-virus, by mense gevind is. Dit is nog nie van te vore by die mens opgespoor nie.

Tien van die gevalle is ernstig, terwyl twee matig is, lui ’n berig in die Volksblad. Altesaam 530 mense het met die 18 gediagnoseerde mense in aanraking gekom, en word tans gemonitor. Die WHO sê nog geen gevalle wat tussen mense oorgedra is, is aangemeld nie.

http://www.landbou.com/nuus/voelgriep-eis-twee-in-china

Duisende voëls van kant gemaak

Chinese owerhede het wel sedert die aankondiging al 20 000 stuks pluimvee van kant gemaak. Selfs voëls in parke in Sianghai word gevang. Die meeste menslike gevalle kom in dié provinsie voor.

Wetenskaplikes ondersoek tans die siekte om die oorsprong daarvan te probeer vasstel. “Voorlopige ontledings toon dit het uit voëlvirusse ontwikkel en dit toon aanpassing om in soogdiere te groei,” sê die WHO.

Van die pasiënte het kontak met diere in die omgewing waar die siekte voorkom gehad, maar die virus is nog nie in diere gevind nie. Die moontlikheid van dier-tot-mens oordrag word ook ondersoek.

Bron: Volksblad

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.5%
Rand - Pond
20.17
-0.1%
Rand - Euro
17.56
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,668.62
+0.4%
Silwer
20.06
+5.4%
Palladium
2,229.50
+2.9%
Platinum
886.50
+2.5%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,617
+0.4%
Alle aandele
64,019
+0.5%
Hulpbronne 10
61,326
+1.8%
Industriële 25
77,266
-0.2%
Finansiële 15
13,804
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot