AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Bakkers kan nog miljoene betaal

As ‘n verbruikers klas-aksie wel voortgaan, kan bakkers betrokke by prysknoeiery met brood ‘n verdere R460 miljoen se skadevergoeding betaal.

As ‘n verbruikers klas-aksie wel voortgaan, kan bakkers betrokke by prysknoeiery met brood ‘n verdere R460 miljoen se skadevergoeding betaal. 


Dít volg na vier organisasies in die Wes-Kaap besluit het om ‘n klas-aksie te loods teen die bakkers wat skuldig bevind is aan betrokkenheid by die broodpryskartel.


Die Nasionale Verbruikersforum, die Kinderhulpbronnesentrum, Black Sash en Cosatu in die Wes-Kaap het vroeër vir dié klas-aksie in die Wes-Kaapse Hooggeregshof aansoek gedoen. Dié aansoek is egter van die hand gewys.


Luidens ‘n berig op Moneyweb sê mnr. Charles Abrahams, regsverteenwoordiger vir die organisasies, hulle wil met die aksie voortgaan ondanks die bevinding op 26 November. Hy sê die skadevergoedingseise sal sowat R460 miljoen beloop.


Kan voortgaan

Volgens Abrahams wou hulle met die aanvanklike aansoek voor-verhoor klas-aksiestatus bekom. Na die bevinding gaan sy kliënte nou voort om skadevergoeding te eis sonder die sertifisering van ‘n klas-aksie. “Die aksie kan steeds voortgaan ondanks daarvan dat sy aansoek gefaal het,” lui die berig.


Abrahams sê die probleem wat hulle by dié verhoor ondervind het is dat daar binne die bestaande wette geen duidelike voorskrifte oor hoe klas-aksie aansoekers met hul aansoek te werk moet gaan, bestaan nie. Hy sê in 1998 het die Suid-Afrikaanse Wetskommissie sekere aanbevelings oor klas-aksies gemaak, waarvolgens ‘n hof die aksie moet sertifiseer sodat litigasie teen die ander party ingestel kan word.


Die groepe is van plan om skadevergoeding nie net van Tiger Brands en Pioneer Foods, wat reeds groot boetes betaal het, te eis nie, maar ook van Premier Foods, teenoor wie die Mededingingskommissie korporatiewe toegeeflikheid gewys het.


7 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.45
+0.4%
Rand - Pond
22.65
-0.0%
Rand - Euro
19.92
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.35
+0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.7%
Platinum
978.50
+0.6%
Palladium
1,382.49
-1.7%
Goud
1,941.44
+0.1%
Silwer
22.40
0.0%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,532
+1.1%
Alle aandele
75,004
+1.0%
Hulpbronne 10
65,099
-0.9%
Industriële 25
101,417
+1.6%
Finansiële 15
15,366
+2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat jy sien is wat jy kry nie een vir baie woorde nie.
Moet my leer ken sodat ek hulle kan leer ken. Nie een vir baie woorde nie. Maar eerlikheid is n moet.
Leef, vergeet van gister, die lewe is kort
Ek is saggeaard, lewenslustig 'n Christen, spontaan met tye en ooo baaaaie verstrooid!!! Ek lief die buitelewe en die rustigheid. Mal oor die wind deur my hare en baie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot