AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Bakkieverkope stabiel, motors skerp af

Bakkieverkope het heelwat beter gevaar in April as passasiersvoertuie.

Die Nasionale Vereniging van Voertuigvervaardigers in Suid-Afrika (Naamsa) sê die verkope van nuwe passasiersvoertuie in April het skerp gedaal teenoor verkope in April verlede jaar, terwyl die verkope van nuwe bakkies vir dieselfde tydperk bykans stabiel gebly het.

Die totale voertuigverkope van 40 390 eenhede vir April was 9,2% laer as in April 2015. Die verkoopsyfer van 26 077 passasiersvoertuie het jaar-op-jaar met 13,2% gedaal.

Daarteenoor het die verkope van bakkies in April met ‘n skamele 0,1% gedaal teenoor die verkoopsyfer van April verlede jaar. Dit word toegeskryf aan die uitstekende verkoopsyfers van veral die nuwe Hilux- en die onlangs opgekikkerde Ranger-reekse. Dit is ’n uitsonderlike situasie wat, volgens kenners in die bedryf, na verwagting nie volgehou sal word nie.

Mnr. Simphiwe Nghona, die hoofbestuurder van Wesbank se voertuigfinansiering-afdeling, sê die jaar-op-jaar afname in die verkope van nuwe voertuie is in lyn met die bank se vooruitskouing vir die huidige ekonomiese klimaat.

Die bank het 7,1% minder finansieringsaansoeke vir nuwe voertuie ontvang teenoor dieselfde tydperk in 2015. “Die gemiddelde voertuigprys vir April was R287 000 teenoor die gemiddelde prys van R257 000 in 2015. Hierdie verskil van 11,8% in die pryse van nuwe voertuie verteenwoordig die prysstyging van nuwe voertuie,” reken Nghona.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-1.3%
Rand - Euro
17.74
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.5%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.29
+0.1%
Silwer
19.05
+1.2%
Palladium
2,169.33
-1.6%
Platinum
866.89
-0.1%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot