AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8985
35,00
CORN
07 Okt
-
4809,2
-8,80
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10600
120,00
WEAT
07 Okt
-
7204
-6,00
WMAZ
07 Okt
-
5046
-14,00
YMAZ
07 Okt
-
4938
-10,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Banke wil boere help – Nico Groenewald

Geen bank wil sommer net boere wat weens die droogte swaar trek, se verbande oproep nie, sê mnr. Nico Groenewald van Standard Bank.

“Dit is nie die eerste droogte wat ons beleef nie, ons is al voorheen deur die siklus. Ons kyk op 'n plaas-tot-plaas-grondslag na oplossings,” sê mnr. Nico Groenewald, hoof van agribesigheid by Standard Bank.

Hy het in Centurion só op 'n vraag uit die gehoor gereageer tydens Standard Bank se agribesigheidsafdeling se jaarlikse landwye roetevergaderings.

Die vraag was wat die bank gaan doen om boere in die droogte te help. Groenewald het gesê 'n bank kan nie sommer net rente “afskakel” nie, maar kan sy kundiges inspan om te kyk na byvoorbeeld die boer se verskillende inkomstebronne en na die herstrukturering van sy skuld.

Herskeduleer

“Laat ons na jou spesifieke situasie kyk en hoe ons kan herskeduleer. Dit is die beste wat 'n bank kan doen.”

Groenewald het boere gevra om in gedagte te hou dat die landbou 'n sikliese sektor is. Die weer is 'n grondliggende maar onvoorspelbare faktor, waarvoor beter strategieë voortdurend ontwikkel moet word.

Hy het primêre produsente aangemoedig om 'n langtermynsiening te hê en nie in die onmiddellike krisis van die land se ergste droogte in 80 jaar verstrengel te raak nie.

Oor landbouskuld het hy gesê Standard Bank weet die landbou maak grootliks staat op die gebruik van skuld om te kan groei. “Wat wel kritiek belangrik is, is dat 'n mens moet verstaan wat die invloed van skuld op jou onderneming is. Skuld moet jou nie langs die pad vang nie.”

Groenewald meen die bedryf het nog ruimte om verdere skuld te hanteer, maar dit moet verantwoordelik gedoen word.

Duurder kunsmis

Dr. Herman van Schalkwyk, besturende direkteur van Aginfo en uitvoerende hoof van die Suidwes Groep, het oor die ekonomie en die landbou by die geleentheid gepraat en gesê dit is tans baie moeilik om pryse van primêre produkte (kommoditeite) te voorspel. Hy verwag onder meer dat plaaslike kunsmispryse weens die swak rand vinniger as internasionale pryse kan styg.

Die droogte sal verder stygings in vleispryse veroorsaak. Die verhouding van speenkalf-, beesvleis- en lamsvleispryse tot dié van geelmielies het met tussen 45% en 55,3% verswak.

Indien daar in die winter nie genoeg voer is nie, kan speenkalwers se pryse in die tweede helfte van vanjaar selfs meer as verwag styg.

In Januarie vanjaar is 16,4% meer beeste en 9,1% meer lammers as 'n jaar gelede geslag, het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.16
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.49
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,260.50
-0.1%
Platinum
930.50
+0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,193
-0.4%
Alle aandele
65,550
-0.4%
Hulpbronne 10
63,540
+0.4%
Industriële 25
79,336
-0.9%
Finansiële 15
13,969
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot